Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Blokhuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Aubrey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 22 resensies vir Die Blokhuis
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.1/5
Willem W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles mooi skoon en netjies en die gasvrou is baie goed.

Baie lekker gebly. Dit was 'n koue Karoonag, maar ons het warm water gehad, asook 'n warm bed.

Die Blokhuis se terugvoer

Baie dankie Willem, Die Blokhuis waardeer opreg jou mening t.o.v. ons, nogmaals baie dankie, kom kuier gerus weer. Aubrey en Debbie.

Die Blokhuis
Christine M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

All you need for an overnight stay.

Pleasant, quaint old plaashuisie and surrounds in need of some TLC. We stayed in the smaller place. Hosts are very friendly. Quite noisy next to the N1.

Fouche L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fouche L
Enkelreisiger

Salig.

As jy blink goed soek ("all the bells and whistles"), vergeet van Die Blokhuis. As jy plat op die aarde, sout van die aarde mense soek, 'n basiese, skoon, veilige en heeltemaal gerieflike oornagplek, dan is Die Blokhuis vir jou. As jy nie gewoond is aan die klank van deurnag verkeer nie, dan gaan dit ook dalk lol. Kry 'n Karoo chop op die dorp, pak 'n sakkie hout en braai onder die sterre - daai is die Blokhuis.

Die Blokhuis se terugvoer

Dankie Fouche, jy is heeltemal reg. Dit is Die Blokhuis, plaas lewe. Dankie Aubrey en Debbie.

Die Blokhuis
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
Anja H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja H
Enkelreisiger

Safe, secure, everything you need and very friendly staff.

It has everything you need and you feel very safe there.

Adri V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adri V
Gesin met tieners

Unieke ondervinding.

Baie vriendelike en hulpvaardige diens.

Johan P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan P

Baie lekker gebly.

Baie dankie, ons het lekker gebly. As jy van luuks, nuwe akkommodasie hou, dan is dit nie vir jou nie. Ek het dit baie geniet.

Heinrich G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich G
Gesin met klein kinders

Personally enjoyed my stay.

Very pleasant experience, warmly received. Beautiful Karoo farm. Housing very basic with all you need.

Die Blokhuis se terugvoer

Thank you, Heinrich. It was our pleasure. Please come again. Blokhuis greetings, Aubrey.

Die Blokhuis
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
Marie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marie V
Enkelreisiger

Vinnige oornagstop.

Ek het net 'n oornagstop gehad, maar Die Blokhuis is baie gerieflik geleë en 'n goeie oornagplekkie.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
Christa S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Christa S
Enkelreisiger

Dit was teleurstellend.

Dit was glad nie skoon nie en baie lawaaierig a.g.v. die nabyheid aan die N1 en ek kan nie sê dit is dierevriendelik nie. Daar is geen area wat toe en veilig is vir diere nie.

Christine S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Christine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnight stay.

The area around the house is untidy and littered. Bedding is not good quality. Able to go for a limited walk.

Marius M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornagverblyf wanneer jy ver reis, maar sal verseker langer kan bly.

Egte Karoo-ondervinding in eenvoudige, netjiese en goed toegeruste eenhede. Sout van die aarde mense! Heerlik!

Die Blokhuis se terugvoer

Baie dankie Marius, dit word opreg waardeer. Blokhuis groete Aubrey en Debbie

Die Blokhuis
Hein D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hein D
Gesin met tieners

Koud.

Sou lekker gewees het as kaggel in winter brand.

Retha-mari G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Retha-mari G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moenie hier bespreek nie.

Die toestand van hierdie verblyf is van uiters swak kwaliteit. Die toilet is nie spoelbaar nie, dit is vuil, die beddegoed is baie min, daar is nie ligte in die plek nie, slegs 2 bedlampies, dit voel ongelooflik onveilig. Daar is geen selfoonopvangs nie.

Die Blokhuis se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Ons, Die Blokhuis, sal dit baie waardeer as ons gaste sulke kommentaar vir ons se as julle inboek of tydends hul verblyf, sodat ons dit kan reg stel. Nogmaals baie dankie vir jul ondersteuning. Die Blokhuis bou voort. Groete

Die Blokhuis
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
Gavin C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin C
Enkelreisiger

Pleasant environment; plenty of room for improvement.

Hosts are very pleasant. Bedding and room will need to made "warmer" for the winter ahead. A countertop oven in the honeymoon suite is necessary as well.

Die Blokhuis se terugvoer

We are working on that. Thank you, Aubrey.

Die Blokhuis
Ruben V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ruben V
Enkelreisiger

Baie teleurstellend.

Plek is regtig nie waarde vir geld nie, dis stowwerig vuil en sleg geleë en het onveilig gevoel.

Die Blokhuis se terugvoer

Geagte Klient.
Die Blokhuis is 'n plaas, met alle plaas fiterhasies, beslis nie 'n gastehuis op die dorp of stad. As jy nie 'n natuur of plaasmens is nie, dan is Die Blokhuis beslis nie vir jou, dan sal jy fout vind met alles. Die Blokhuis is beslis nie vuil, dit kan ek waarborg, lees wat my vorige kliente se van Die Blokhuis.
Blokhuis groete.
Aubrey.

Die Blokhuis
Irene V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Irene V
Saam met vriende

Baie gerieflik.

Ruim akkommodasie, meer as wat ons benodig het. Gasheer en gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.

Die Blokhuis se terugvoer

Baie dankie Irene. Die Blokhuis waardeer en sal ons beste doen vir gaste soos jy. Blokhuis groete, Aubrey.

Die Blokhuis
Retha M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige karoo plaas oorslaap.

Ons het lekker gebly. Alles was skoon en netjies. Ons het in die huis gebly. Dit is 'n regte outydse plaashuisie soos in die ou dae.

Die Blokhuis se terugvoer

Dankie Retha. Die Blokhuis wens net dat al sy gaste die plaas so sal sien. Nogmaals baie dankie vir u ondersteuning. Blokhuis groete, Aubrey.

Die Blokhuis
Grietjie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grietjie D
Enkelreisiger

Karoo, Karoo, Karoo!

Ag hoe lekker! Ek het lekker rondgestap en die plaas verken en die blyplek was wonderlik. Die gasheer en -vrou was wonderlik en ek het lekker met hulle gesels. Dankie, ek is so bly ek weet van julle, volgende keer kom ek weer! Dankie!

Die Blokhuis se terugvoer

Baie, baie dankie Grietjie. Die Blokhuis waardeer, ons wens daar was meer mense soos u.

Die Blokhuis
Vanaf
R1 044
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 044
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 044
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelbeksbrug-plaas, Vanaf die N1, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3845c404f8341ee544b083e8cb300bd85007c05b2a30181444c47040fe7fe5b01f53a7034e8faf7fd86ec88972049cce959?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 044 per nag, vir 2 mense 22 5 1 4 Geelbeksbrug Farm Off the N1 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.1766787 20.9882792
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem