+209
Kampeer/karavaan in Mookgopong

Die Boer en Die Belg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 201 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marin H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Quiet weekend getaway surrounded by birds. Lovely campsite, perfect for a quiet weekend getaway! And many birds! We loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Ons kom weer! Lekker gekamp! Klein winkeltjie met ys, koeldrank ens wat op 'n 'honesty system' werk, nie baie wat mens dit meer sien nie! Baie netjiese kampterrein, swembad silwerskoon, badkamers word elke dag skoongemaak, al was ons die enigste gaste in die hele plek! Wild loop vrylik in die kamp rond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Beslis 'n ja! Baie dankie vir 'n heerlike en pragtige wegbreek plek! Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Baie lekker ontspan. Baie rustige kamp in die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Ons sal beslis weer die Boer en die Belg besoek. Beslis waarde vir geld. Die kampterrein was baie mooi, skoon en netjies. Personeel is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandile S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Peaceful experience. I had a short but great stay at the farm. Managed to catch some catfish at the stream! The hot tub made the camping experience so much better.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie D
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Vriendelike diens, meer gekry as wat ek verwag het. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanet W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig refreshing stilte. Heerlik gebly. Dit was 'n last minute besluit om weg te breek en ons was aangenaam verras. Presies wat ons nodig gehad het na 'n moeilike jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristel
Die Boer en Die Belg
Hartelijk dank vir die terugvoer, dit baie waardeer. Kom kuier gerus weer. Die Boer en Die Belg span.

Andre D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Baie lekker gerus. Plek was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristel
Die Boer en Die Belg
Hartelik dank vir die terugvoer, dit baie waardeer. Kom kuier gerus weer. Die Boer en Die Belg span.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kristel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 201

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Andante Access Road, Mookgopong, 0825, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 139 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgLR6ko5CL60iaYrPIdj3P2GlKIxMR2oXCIAjhkATToDD4PkIQf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 201 5 1 5 Andante Access Road Mookgopong 0825 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -24.450958632965 28.704416155815
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang