LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+23

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Geert K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Netjies, skoon, privaat en stil. Perfekte wegbreek om te ontspan en te verkwik. Skoon en netjies. Goed toegerus en privaat. Uitstekende waarde vir geld. Welkom ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Rus en vrede. Dit was 'n super rustige wegbreek gewees. Die huisie is so lekker weggesteek in die bos, ons het heeltyd verwag om wilde diere daar te sien verbyloop. Bietjie gesukkel met GPS, maar die gasheer het uit sy pad gegaan om my te help. Regtig 'n baie aangename ondervinding gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caitlin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Loved it. It was very pleasant. The place is safe and secured with alarm systems. Very peaceful and quiet. The host is very considerate and will go miles to ensure you're happy. Will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie lekker naweekverblyf. Sal aanbeveel vir mense wat wil ontsnap van die stad. Baie lekker gebly. Alles was netjies en die area pragtig saam ons 2 hondekinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Vinnige oornag na 'n troue by Featherwood. Als wat ons nodig gehad het. Die boshuisie het als voorsien wat ons nodig gehad het vir 'n vinnige in en uit in die bos. Ons het egter die grondpad na die boshuisie vreeslik onderskat. Neem maar die voorstel om die eienaar te kontak vooraf oor die padtoestand ernstig op.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monte B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2026

Sien julle weer. Great plek. Stilte en vrede vir jou siel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit C
1 nag Gesin met tieners
4.2
Mei 2026

Baie stil en rustig. Ons het lekker gebly, was slegs een aand daar, maar dit was baie rustig.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda U
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2026

Selfde as bo. Dit was skoon, netjies en rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Courtney B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Amazing hidden gem. Absolutely beautiful. The scenery, peace and quiet was lovely! It's like being in the middle of the bush! There were books and board games there as well as a TV with movies on for entertainment. The electric fence makes one feel safe and secure, and the host was very friendly and willing to assist day or night! Definitely worth the stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Obadja S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Precious, lovely and worth it. This was my second time staying at Die Boshuisie and there will definitely be a third, fourth, fifth. Lovely place, spacious, hygienic, friendly owners and a lovely environment. Perfect for a romantic getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

DC Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 112

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R920
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R920
per nag, vir 4 mense
Bespreek

67 Kierieklapperweg, Elandshoek, Rayton, 1001, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebee342b4a0fc7aaac57540dcfdb8ea1457c50bfb6061ff6f16ddb024726481171254f1ad786b86d5c317049f2a2d3f8fdba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 4 mense 58 5 1 5 67 Kierieklapperweg Elandshoek 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.72281261929 28.502793189893
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang