LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Braaihuis | LekkeSlaap
+22

Die Braaihuis

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 250 skoonmaakfooi per bespreking.

Huisreëls

Skoonmaakdienste nie ingesluit nie.
'n Kampbed kan op versoek voorsien word.
Vuurmaakhout en steenkool kan teen 'n ekstra tarief voorsien word.
Tariewe vir 6 gaste kan aangevra word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Geen terugbetaling 60 dae voor die inklokdatum in Desember en Januarie nie.
Geen terugbetaling 30 dae voor die inklokdatum vir Februarie tot einde Mei nie.
Geen terugbetaling 14 dae voor die inklokdatum vir Junie tot November nie.
Die volledige betaling word vereis indien die inklokdatum 7 dae weg is. 50% van die oorblywende balans moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word.

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 90 Miller Straat, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5NTU5MTc4LTA2MDMtNDE4Ny05ZTgxLTJkODA2NGQ0ZjkzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500  per nag(plek vir 6) 4 5 1 5 90 Miller street Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.16143 18.86815
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!