Die Damhuis
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mossiesdrift, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (vir 4 persone)
Beskrywing
Die Damhuis is op 'n wynplaas net 5 km buite Rawsonville. Dis was oorspronklik ‘n ou sementdam wat later in 'n braaikamer omskep is. Weens ‘n tekort aan verblyf in die omgewing is dit in ‘n selfsorg-eenheid omskep.
Dié eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die sitarea wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Daar is 'n kombuis, sitarea, binnebraai, toonbank met kroegstoel, 'n TV met DStv en WiFi. Die swembad is deel van die hoofhuis, maar gaste het steeds toegang daartoe.
Die Damhuis is 16 km vanaf Worcester en 12 km vanaf Goudini Spa. Doendinge in die omgewing sluit die Karoo Nasionale Botaniese Tuin, Golden Valley Casino, Tweede Tol, Mountain Mill Mall, die Brandvlei Natuurreservaat, verskeie wynkelder en Goudini Spa in. Swem, voetslaan, wynproe, bergfietsry en 4x4-roetes is in die omgewing beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Die Damhuis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Mossiesdrift, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Damhuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Rawsonville Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mossiesdrift, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom