Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Dorpshuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 51 resensies vir Die Dorpshuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Petra B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig teen die berg.

Alles was daar plus 'n bietjie ekstra. Die gasheer was uiters behulpsaam. Die plek is mooi gemeubileer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Baie dankie vir u baie positiewe resensie. Ons is so bly julle het jul verblyf geniet. Julle was 5-ster-gaste en julle is altyd welkom om weer by ons te kom bly.

Die Dorpshuis
Ria Van Zyl V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria Van Zyl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid is baie goed toegerus met heelwat ekstras.

Heerlik gebly. Pragtige eenheid, met keurige meubels en afwerking. Heelwat ekstras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roché H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roché H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat ñ pragtige, netjiese eenheid met alles wat jy nodig het.

Heerlike akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aj V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, stil met als wat jy kan nodig kry. Sal weer en weer daar bly!

Ongelooflik lekker gebly en sal Die Dorpshuis vir almal aanbeveel. Ons het die rustigheid baie waardeer en die geriewe was van uitstaande gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein V
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly. Die eenheid was mooier as op die fotos.

Baie lekker gebly, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Baie dankie vir u uitstekende resensie van ons akkommodasie. Ons waardeer dit baie. Julle was 5-ster-gaste, en julle is altyd welkom om in die toekoms weer by ons oor te bly.

Die Dorpshuis
Dirk E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would come again.

Neat and clean in a very good location. Excellent communication from owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

We appreciate your 5-star review of our property. Thank you. You have also been an exceptional 5-star guest. You are always welcome to visit us again in the future.

Die Dorpshuis
Petrus K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras met geriewe en het lekker oornag!

Die gasheer het ons welkom geheet en alles verduidelik. Eenheid was skoon, netjies en alle geriewe beskikbaar. Na 'n dag se reis was die stort en bad heerlik. Filterkoffie is voorsien. Heerlik geslaap en verfris vertrek die volgende oggend. WiFi het goed gewerk. Sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Baie dankie vir u wonderlike resensie, Petrus Keller. Ons is baie bly dat alles na verwagting was en dat julle dit geniet het. Ons waardeer hierdie goeie terugvoer. Julle is altyd welkom om weer by ons te kom oorbly.

Die Dorpshuis
Riaan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Besigheidsreis

10 out of 10!

Ek reis gereeld tussen Johannesburg en PE en slaap dan oor in Graaff-Reinet. Die Dorpshuis is bo-aan my lysie van oorblyplekke in die dorp. Pragtig skoon en netjies, met maklike toegangsreëlings en goeie fasiliteite. Veilige parkering vir die voertuig is 'n ekstra plus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Riaan, baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is so bly jy het jou verblyf by Die Dorpshuis geniet. Ons waardeer al die positiewe terugvoer. Jy is altyd welkom om weer in die toekoms by ons te kom bly.

Die Dorpshuis
Heather D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really excellent value for money.

Outstanding, with superb communication, very helpful friendly staff, and every little possible thing needed in the accommodation thought about and supplied.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huis van die dorp.

Baie vriendelike ontvangs. Die selfsorg eenheid het alles wat nodig is. Daar is selfs vars drinkwater en goeie koffie (kits en plunger koffie). Seep in die badkamer en alles is skoon. Veilige parkeerplek op die perseel wat toe gehou word. Baie gerieflik vir oornag. Ook 'n braai op die stoep as jy jou eie vleisie wou braai en sit en ontspan. Baie winkeltjies en restaurante in die area. Maak net seker jy gaan vroeg genoeg voor hulle toemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Baie dankie vir u baie goeie review, Mike. Ons is bly julle het jul verblyf geniet. Julle is altyd welkom om weer by ons te kom kuier.

Die Dorpshuis
Adrie M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en uiters netjies.

Die Die Dorpshuis het aan al ons verwagtinge voldoen en is uiters geskik vir oornagverblyf. Die eenheid is so netjies en goed ingerig met soveel ekstras. Beveel dit ten sterkste aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Adrie, baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons waardeer dit vreeslik baie. Julle is altyd welkom om in die toekoms weer by Die Dorpshuis oor te bly.

Die Dorpshuis
Thea V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige oorslaap in 'n outentieke huis.

Pragtige netjiese verblyf vir oorslaap of vir kuier in Graaff-Reinet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Baie dankie vir u baie goeie resensie van Die Dorpshuis GRT. Ons waardeer dit. Julle is altyd welkom om weer by ons oor te bly.

Die Dorpshuis
Tristan S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tristan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en baie aangenaam.

Fantastiese plek, skoon en baie netjies. Gerieflik met alles wat mens benodig. Sal definitief aanbeveel, met 'n gerieflike braai-area en geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Baie dankie vir u wonderlike resensie van Die Dorsphuis. Ons waardeer dit baie. Julle is altyd baie welkom om weer by ons te kom oorbly.

Die Dorpshuis
Marietjie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek, sal weer kom.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Our stay was awesome. The area is very quiet. Just what we needed after a long journey. Staff is friendly and even assisted us with the trailer. Will definitely revisit them on our next trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Thank you Luandi for your awesome review of our property. We are so glad that you enjoyed your stay and that it was a pleasant experience. You are always welcome to visit us again in the future.

Die Dorpshuis
Tinus D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese oornag.

Vil punte aan die ontvangs deur Pieter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise N
Gesin met klein kinders

Die beste verblyf in Graaff-Reinet.

Perfekte verblyf, alles wat jy nodig het vir 'n nag of 'n week. Silwerskoon met 'n asemrowende uitsig. Ons kom beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Pragtige verblyf en perfek toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Puiik rusplek langs die pad.

Die Dorpshuis bied 'n welkome rusplek na 'n lang dag op die pad. Die akkommodasie is voortreflik, besonders goed toegerus met alles wat mens nodig het. Carina het ons goed op hoogte gebring met die prosedure om in te boek en 'n welkome bonus was die lys eetplekke wat sy verskaf het. Ons kon op pad al vir ons 'n aand-ete bespreek. Dit het baie gehelp om ons oorbly in Graaff-Reinet 'n heerlike ervaring te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Baie dankie vir julle wonderlike resensie. Ek is bly julle het 'n positiewe ervaring by Die Dorpshuis gehad. Julle is altyd welkom om weer by ons te kom oorbly. Dit was net 'n plesier om julle te akkomodeer, want julle was baie netjiese en baie aangename gaste. Baie dankie.

Die Dorpshuis
Jeanette G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voorwaar 'n juweel oorslaap plekkie.

Pragtig en ruim oornag plekkie. Baie goed toegerus en bystandkrag 'n bonus. Gasvrou het ons toegerus met verblyfinstruksies, eetplekke, beurtkrag skedule, restaurante, klimaat ens. Voorwaar 'n bonus. Sal vir seker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Baie dankie vir u goeie resensie. Ons waardeer dit baie. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Julle is altyd welkom om weer te kom oorbly.

Die Dorpshuis
Van Zyl D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van Zyl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf in 'n pragtige eenheid.

Die eenheid is pragtig, goed toegerus en gemaklik. Die gasvrou het vooraf gebel om te hoor oor ons verwagte aankomstyd, en daarna duidelike inligting gestuur oor toegang asook restaurante en dinge om in Graaff-Reinet te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Baie dankie vir u baie goeie resensie. Ons waardeer dit.

Die Dorpshuis
Johan V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende en vriendelike diens. Goed toegeruste eenhede.

Met ons terugreis, het ons weer op 15 November 2023 daar oorgeslaap. Met ons aankoms, was die lugversorging in ons gekose eenheid buite werking en ons is dadelik opgegradeer na 'n ander eenheid (Karree). Weer eens vriendelike ontvangs deur die personeel, terwyl die eienaar voortdurend met ons kontak gehou het. Die eenheid was skoon en gereed. Personeel was baie hulpvaardig. Ek kan Die Dorpshuis aanbeveel. Sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Baie dankie vir u uitstekende resensie oor Die Dorpshuis. Ons waardeer dit en is bly dat dit 'n positiewe ervaring was. Julle was baie aangename gaste wat lekker gekommunikeer het. Die eenheid was baie netjies nagelaat. Julle is altyd baie welkom om by Die Dorpshuis oor te bly.

Die Dorpshuis
Louise K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise K
Enkelreisiger

Uitstekend, mooi en gerieflik!

Stil, rustig en baie veilig. Heerlik gebly en alles was perfek en ek was baie bly dat daar 'n koffie plunger was!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Ons is so bly dat u u verblyf by Die Dorpshuis geniet het. Ons waardeer die baie goeie resensie. Julle was baie aangename en netjiese gaste en julle is altyd welkom om weer in Die Dorpshuis oor te bly.

Die Dorpshuis
Johan V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en 'n netjiese, goed toegeruste blyplek.

Baie vriendelik ontvang. Baie veilige parkering. Die plek is netjies en skoon en baie goed toegerus, goed voorberei om beurtdonker te ondervang. Sal weer daar oorbly. Kon ook vinnig 'n draai by die asemrowende Vallei van Verlateheid maak. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Baie dankie vir jul baie goeie resensie. Ons waardeer dit en is bly dat julle lekker in Die Dorpshuis oorgebly het. Baie dankie dat julle sommer baie aangename gaste was. Julle is altyd baie welkom om by ons oor te bly.

Die Dorpshuis
Riana E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana E
Gesin met tieners

Alles wat jy mag nodig hê was daar, en nog meer.

Ons het lekker gerus. Dit was 'n baie rustige gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Baie dankie vir u baie goeie resensie. Ons waardeer dit en is baie bly dat u u verblyf geniet het. U was 'n baie aangename gas en u is altyd welkom om weer by ons oor te bly.

Die Dorpshuis
Fanie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met vriende

Beste verblyf wat ek nog gesien het.

Ek kan Die Dorpshuis verseker aanbeveel. Alles was pynlik netjies en alles werk. Carina is baie vriendelik en behulpsaam. Verseker een van die beste plekke om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Baie dankie vir u baie goeie resensie van Die Dorpshuis. Ons is baie bly dat julle dit geniet het. Julle was wonderlike gaste en is altyd welkom om weer by ons oor te bly.

Die Dorpshuis
Whitey V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whitey V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verfrissend na 'n lang dag.

Aanduidings vir na-ure aankoms is duidelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Baie dankie vir u baie goeie resensie. Ons waardeer dit en is baie bly dat julle jul verblyf geniet het. Julle was baie aangename gaste en julle is altyd welkom om weer by ons oor te bly.

Die Dorpshuis
Elza L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza L
Enkelreisiger

Vinnige oorslaap.

Baie netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Baie dankie vir u baie goeie resensie. Ons waardeer dit en is baie bly dat julle jul verblyf geniet het. Julle was baie aangename gaste en julle is altyd welkom om weer by ons oor te bly.

Die Dorpshuis
Caren V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag op reis.

Ons het net een aand oornag oppad na Knysna. Die plekkie is netjies en skoon, en daar is veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Baie dankie vir jou baie goeie resensie, Theo. Ons waardeer dit en is baie bly dat jy jou verblyf geniet het. Jy was 'n baie aangename gas en jy is altyd welkom om weer by ons oor te bly.

Die Dorpshuis
Sakkie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige dorp.

Pieter en sy moeder het ons hartlik verwelkom en alles gewys. Plekkie het alles wat mens nodig het vir 'n lekker oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Baie dankie vir u baie goeie resensie. Ons waardeer dit en is baie bly dat julle jul verblyf geniet het. Julle was baie aangename gaste en julle is altyd welkom om weer by ons oor te bly.

Die Dorpshuis
Marzaan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marzaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Gerieflike skoon en netjiese verblyf. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Baie dankie Marzaan vir jou baie goeie terugvoer van ons verblyf. Ons is bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Die Dorpshuis
Ina D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike halfwegstasie.

Maklik om in te boek. Geleë in stil area. Mooi omhein en veilig. Pragtige plek. Het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Baie dankie vir jou baie goeie terugvoer van jul verblyf in Die Dorpshuis GRT. Ons is so bly julle het dit geniet by ons huis. Julle was wonderlike gaste en ons hoop julle kom kuier weer.

Die Dorpshuis
Therese D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese D
Gesin met klein kinders

Netjies en ruim. Presies wat ons nodig gehad het.

Vriendelik ontvangs, mooi omgewing en heerlike slaapplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Baie dankie vir die baie goeie terugvoer. Ons is so bly dat julle dit geniet het en waardeer vir jul geld gekry het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom. Julle was fantastiese gaste.

Die Dorpshuis
Jako C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jako C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare gerief.

Ons het net oornag en sal graag volgende keer langer wil bly. Alles was keurig en stylvol, selfs met melk en drinkwater. Alles werk, alles is netjies en skoon, presies wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Baie dankie, Jako vir jou baie waardevolle resensie. Ons waardeer dit en ons is bly dat jul verblyf gemaklik was. Baie dankie dat julle by ons oorgebly het. Julle was wonderlike gaste en ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Die Dorpshuis
Mhairi P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mhairi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Country modern stay.

What absolute value for money! Comfortable and cosy, with everything you need to feel right at home. Loved the brass bed frame and brass light switches, an ode to the history of Graaf Reinet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Good day Mhairi
Thank you for your awesome review. We are so glad that you enjoyed your stay and that you were happy with the unit. You were lovely guests and we hope to see you again in the future.

Die Dorpshuis
Anna K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna K
Enkelreisiger

Dit was 'n baie verwelkomende kamer, na die koue het ek in 'n lekker warm kamer ingestep.

Lekker ingerig met alles wat ek nodig gehad het. Na die koue dag en lang reis was dit 'n baie lekker warm kamer met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Goeie dag Anna
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Julle was super gaste. Ons is so bly julle het jul verblyf geniet en dat julle gelukkig met die eenheid was. Ons waardeer die terugvoer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete. Carina

Die Dorpshuis
Marleen R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute waarde vir geld!

Alles wat ons nodig gehad het! Ruim en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Baie dankie vir u wonderlike terugvoering. Ons is bly dat u die verblyf in Die Dorsphuis geniet het. Julle was baie aangename, netjiese en vriendelike gaste en ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Die Dorpshuis
Annalien N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalien N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en mooi versorgde meubels.

Sou graag 'n privaat braai wou gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Baie dankie vir u mooi terugvoering oor Die Dorpshuis GRT en dat u die verblyf daar geniet het. Met tyd, sal die eenhede meer gerieflik word en sal ons 'n private braaiplek vir elke eenhheid aanbring. Ons is nog net aan die begin van ons opknappings van hierdie mooi ou huis.

Die Dorpshuis
Anton M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Noukeurige Karoo-kamer.

Heerlik oorgeslaap in n baie netjiese en ruim kamer. Toegeruste kombuis en vol badkamer. Aangekom in beurtkrag, maar met baie mooi instruksies maklik in die erf en eenheid ingekom. Sal enigetyd weer hier oorbly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Ek is baie bly dat jul die verblyf geniet het. Baie dankie vir jou mooi terugvoering oor Die Dorpshuis. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Die Dorpshuis
Dustin M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dustin M
Gesin met klein kinders

Neat and well-equipped.

Lovely place, with clean, friendly, and helpful people. In a quiet part of town. No complaints.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Thank you Dustin for your lovely review. You were super guests and we hope to see you again in the future.

Die Dorpshuis
Johann A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann A

Wonderlike, netjiese, ruim oornagplek.

Verblyf in Num-num-eenheid was onverbeterlik. Uitstekende WhatsApp-kommunikasie het toegang vergemaklik. Sou nie in 'n beter plek kon oorbly nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Baie dankie vir jou baie mooi boodskap oor ons blyplek. Ek is baie bly julle het dit geniet. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Julle is wonderlike gaste gewees

Die Dorpshuis
Kobus O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n pragtige gastehuis, netjies en baie verwelkomend.

Hoe om toegang te kry by die gastehuis was baie goed uiteengesit. Sal definitief weer daar oornag. Daar was alles wat benodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Baie dankie Kobus, vir jou mooi woorde en indrukke van ons eenhede. Julle was aangename en baie goeie gaste en ek hoop ons sien julle sommer weer vinnig.

Die Dorpshuis
Welmare R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Welmare R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik kommunikasie en gerieflik.

Baie skoon en netjiese plek met alles wat jy nodig het vir oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

As ek kon het ek hulle 6 uit 5 gegee. Onverbeterlik.

Pieter en Linda het ons gasvry ontvang. Die plekkie is ruim met alles wat jy moontlik kan nodig kry. Die mengsel van oud en nuut skep 'n warm gevoel. Ons kom beslis weer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanita K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer wil gaan kuier.

Als was baie skoon en netjies. Vriendelike gasvrou. Heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Baie dankie Johanita. Julle was 5-ster faster en my personeel het kom aanmeld hoe vriendelik en oulik julle was. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Die Dorpshuis
Susan F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan F
Gesin met tieners

Perfekte oornagplek. Pragtige plek.

Baie mooi skoon en netjies. Vriendelike ontvangs. Alles wat jy nodig het in 'n pragtige huis, so mooi gerestoureer! Ons sal verseker weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Baie dankie Susan vir die baie goeie resensie wat jy vir ons eenheid gegee het. Julle was ook uitstekende gaste en dit sal so lekker weer as ons julle weer by ons huis kan verwelkom.

Die Dorpshuis
Nicola V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Stil buurt. Ons het in Num-Num gebly. Mooi keurig gerestoureer, smaakvolle eenvoud, getuig van 'n oog vir detail. Super skoon, super netjies. Heerlike, gemaklik bed en matras. Alles wat mens benodig vir oornag, selfs vir langer verblyf. Wonderlike bonus was die groot, gefiltreerde waterbottel, en boksiemelk. Kombuis en leefarea nie beknop. Groot ruim badkamer, heerlike, groot stort wat werk. Tydens beurtkrag 'n paar hoofligte wat werk sodat mens nie in die donker sit. Eienaar Carina deurgaans baie behulpsaam. Haar aanwysings via SMS en WhatsApp duidelik en van hulp omdat ons laat en in die donker gearriveer het. WiFi-kode beskikbaar en verwysings na goeie restaurante. Kan niks fout vind nie. Vyf sterre!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Nicola, baie, baie dankie vir hierdie wonderlike resensie. Ons waardeer dit baie en dit beteken baie. Ons is nog nuut in die bedryf en dit gee ons sommer baie moed vir die toekoms. Julle was 5-stergaste wat lekker gekommunikeer het. Julle is altyd welkom om weer by ons te kom bly. Nogmaals baie dankie.

Die Dorpshuis
Gert R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, personeel baie professioneel, werklik 'n uitstekende eenheid, skoon en netjies, baie goed ingerig, alles wat jy benodig.

Beslis waarde vir geld, lekker om in so 'n netjiese eenheid te kan bly! Dankie vir die opregtheid/vriendelikheid van personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Baie dankie vir julle baie mooi en opregte opmerkings. Ek is so bly julle het dit by ons geniet. Julle was uitstekende gaste. Baie dankie. Ek hoop om julle gou weer te verwelkom.

Die Dorpshuis
Debbie A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie A

Lovely! Highly recommended!

Secure, very comfortable, spotless, well-equipped and stylish. Excellent communication and lovely location. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Thank you Debbie. You are so kind to write me such a beautiful review. I appreciate it.

Die Dorpshuis
Jan J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan J
Enkelreisiger

Gemaklik, veilig en goeie bed.

Het baie welkom gevoel, en die eienaars beplan en berei hul diens baie goed voor rondom die tyd wat jy arriveer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Baie dankie dat jy ons huis geniet het. Ons waardeer jou positiewe terugvoer. Ons sal jou graag weer wil verwelkom, want julle was baie aangename gaste.

Die Dorpshuis
Elize B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, netjies, ruim en gerieflik.

Veilige verblyf vir onsself asook voertuig. Ruim vertrekke.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Dorpshuis se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons huis gebly en dit so positief ervaar het. Julle was uitstekende gaste en ek hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Die Dorpshuis
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 44, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0dc0f3ca5bb09b508568cd84c167f3a455572fcae4254c5d65027039d4de6a87378f0dd5794763808835b58d0b24f9e0970?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 44 Donkin Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.255880653003 24.528713573016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem