+8
Gastehuis in Kareedouw

Die Gallery

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Protea Street, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Gallery is 'n knus woonstel in Kareedouw wat gerieflike selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe bied. Die woonstel is die ideale opsie vir sake- of ontspanningsreisigers wat op soek is na oornagvebrlyf.

Hierdie woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dit bied slaapplek aan 2 gaste.

Die kombuisie en leefarea is oopplan en die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Kombuisie
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Brenda S
Saam met lewensmaat
5.0
Comes highly recommended. Lovely, neat and clean accommodation, lovely friendly host. Highly recommend staying here.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Randy R
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay and value for money. It was a great stay. The place is very spacious and clean. The hosts were very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Helana B
5.0
Lekker gemaklik bed! Dit was heerlik, skoon en is lekker vriendelik! Sal weer daar gaan bly!
Jan 2026
Johann L
Besigheidsreis
5.0
Waarde vir geld, skoon en netjies. Goeie ligging, veilig en vriendelike mense.
Aug 2025
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Vreeslik lekker. Ons het so lekker gebly. Dit was heerlik en die meubels was baie mooi netjies.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anél Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 2 Protea Street, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Gaste dink Die Gallery het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2 Protea Street, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31345efb6a41a4536a177106e86eba8f3d62c2f3ae62763926a36b54f6d60d1fb45f5b9f01fec62e188924e4ad6dc1e2bd64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 2 Protea Street Kareedouw 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.955536123597 24.293721673405
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang