+22
Gastehuis in Bloemfontein

Die Groen Akker

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
3.7
Atha S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Baie gerieflik. Mooi omgewing en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2019

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hans
Die Groen Akker
Hi, thank you very much for the response. We are very sorry. We will address the issues raised and make sure the standards are raised. Thank you very much for staying over and we will use your advise and implement it immediately. We hope to see you again. Kind regards, DGA Management

Lelani K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2018

Gasvry en vriendelike diens. Ons het heerlik geslaap en daar was heerlike ontbyt bedien. Ons het baie welkom gevoel en die gastehuis het soos ons eie gevoel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hans
Die Groen Akker
Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.

Wayne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2018

Baie mooi ligging buite Bloemfontein. Mooi ligging. Die geboue kan doen met 'n nuwe verflaag op die dakke en mure. Baie mooi tuin - jammer die fonteine werk nie. Ons kamerdeur kon nie van buite af sluit as ons iewers heen gaan nie. Die toilet tap elke 15 minute nuwe water in die bak - ons het die stopkraan toegedraai deur die nag. Die ontbyt was ingesluit - ontbyt word vroeg al gemaak en net in 'n mikrogolf verwarm sodra jy aansit die gevolg is die gebakte eiers is taai. Chips kom oud voor. Die eetvertrek word nie goed skoongemaak nadat gaste geëet het nie - nog krummels op die tafels. Die vorige aand se braai is nog vuil. Geen melk by ontbyt nie - ons moes self uit die yskas in die kombuis gaan haal. Die gasheer is entoesiasties maar hy moet meer op die detail let - verf wat afskilfer, lekkende toilet, deure wat nie sluit nie uitsorteer voor die gaste arriveer. Ketel in die kamer is nie naby 'n kragprop nie en daar is nie 'n verlengingskoord nie. Die plek het baie potensiaal maar het onderhoud nodig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Tessa V
1 nag Besigheidsreis
1.2
Okt 2017

Uncomfortable and unkept. I stayed for 1 evening in an unkept room swarming with flies and insects. Everything felt half-hearted; from the towels stowed under the table, the lead running across the room from the TV to the bedlamp, to the pathetic one coffee sachet (no tea whatsoever) provided in the room. I would not recommend anyone to stay here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Hans
Die Groen Akker
Hi Tessa Thank you for the review. Ideas to improve our services are always welcome. We are sorry if you had any inconvenience and we promise we will work very hard on improving were we slacked. Have a blessed day. Regards, Die Groen Akker

Herman C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2016

Baie aangenaam en vriendelike ontvang en verblyf. Baie mooi plek. Lekker rustig en ontspannend. Kamers gereiflik en toegerus met die nodigste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Hans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Noord Avenue, Roodewal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e50fc289b01e90f2b0f986deceac049612f7a735276c35d4038c2608f4d204c58d3423b8401abefc16fc35a747936630054?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 5 Noord Avenue Roodewal 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.084123363117 26.339002847672
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang