Die Hoek Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Maarschalk Street, Volksrust, 2470, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Die Hoek Gastehuis, geleë in die historiese dorp Volksrust, is 'n luukse gastehuis wat gemaklike akkommodasie bied, ideaal vir gaste wat 'n afgesonderde vakansie soek.
Die gastehuis bied 'n keuse van 2 pragtig ingerigte kamers en 3 houthutte, almal met privaat ingange. Elke eenheid beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en 'n privaat badkamer. Bykomende geriewe sluit in tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en toegang tot gratis WiFi.
Maaltye kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Volksrust Gholfklub 1.5 km weg. Met veilige parkering beskikbaar, kan gaste 'n rustige nagrus in Volksrust geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Christiaan Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 82
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 2 Maarschalk Street, Volksrust, 2470, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Maarschalk Street, Volksrust, 2470, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang