Die Hoek Huise

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Hoek Huise bied gerieflike oornagverblyf op die N3 in die buitewyke van die dorp.

Verblyf word in 2 eenhede gebied, naamlik die Groot Hoekie en die Klein Hoekie, en daar is slaapplek vir 5 gaste. Die Groot Hoekie het 'n dubbelbed en 'n enkelbed in dieselfde kamer. Dit het ook 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n klein sitarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en daar is veilige parkeerplek en braaigeriewe.

Die Klein Hoekie het 2 enkelbeddens. Gaste het toegang tot 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n klein sitarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en daar is veilige parkeerplek en braaigeriewe.

'n Bababed is beskikbaar op versoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Die Hoek Huise gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za