LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Hoek Huise | LekkeSlaap
+13

Die Hoek Huise

Klein Hoekie
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Klein Hoek Huisie is oopplan, gemeubileer en beskik oor 'n kombuis en sitkamer. Daar is 2 enkelbeddens in die slaapkamer. Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Onderdakparkeerplek en braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Groot Hoekie
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die Groot Hoek Huisie het 'n dubbelbed en 'n enkelbed in dieselfde kamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'nw asbak. Daar is 'n kombuis en 'n klein eetarea, 'n stoep met 'n uitsig oor die Vaalrivier en veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 43, Villiers, 9840, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzOTBmNWJkLTg0OTAtNDhlNC1iZGVkLTY5ZjE2MTI2YWZjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 43 Kerk Street Villiers 9840 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -27.032790660072 28.595493888855
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!