LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Hoek Huise | LekkeSlaap
+13

Die Hoek Huise

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Die Hoek Huise
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marleen B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen B
Saam met vriende

Baie lekker en rustig.

'n Goed toegeruste huisie, in 'n rustige dorpie, volgende keer bring ek my fiets.

Eileen Winifred S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen Winifred S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en veilig gevoel.

Ek sal die hoekhuisie aanbeveel vir enige een vir 'n nag of twee, baie rustig, gasvry en skoon. Dankie vir die beskuitjies, koffie en tee asook die melk, dit word opreg waardeer. As als goed gaan sien ons julle volgende jaar weer.

Die Hoek Huise's terugvoer

Baie dankie, sal julle graag weer wil ontvang.

Groete
Gerhard

Die Hoek Huise
Werner E - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Werner E
Gesin met tieners

Heerlike atmosfeer met vriendelike mense.

Het laat-aand eers daar aangekom maar is vriendelik verwelkom. Pragtige plekkie met toesluithekke. Netjies en skoon met pragtige geriewe.

Die Hoek Huise's terugvoer

Baie dankie, was lekker om julle te ontvang.
Groete, Gerhard en Hannelie

Die Hoek Huise
Frik H - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frik H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke geslaap!

Gasvryheid! Net waarna ek gesoek het, baie lekker geslaap.

Die Hoek Huise's terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit werklik. Groete Gerhard en Hannelie.

Die Hoek Huise
Charletta V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charletta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Dit was 'n goeie breek van lang pad tussen Phalaborwa en Durban is baie stil en rustig gewees. Verblyf baie skoon en netjies. Gasheer/vrou baie vriendelik. Sal weer by hulle bespreek in die toekoms.

Die Hoek Huise's terugvoer

Beste Charletta,

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer opreg.

Groete,
Gerhard en Hannelie

Die Hoek Huise
Mrs D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mrs D
Besigheidsreis

Diens uit die boonste rakke.

Alles top gehalte, lekker plaasatmosfeer.

Die Hoek Huise's terugvoer

Baie dankie,ons waardeer die terugvoer.
Groete,
Gerhard en Hannelie

Die Hoek Huise
Clifton J T - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifton J T
Saam met vriende

Was heel aangename verras, dankie Gerhard.

Gerieflik en netjies, alles wat ons nodig gehad het, dankie.

Die Hoek Huise's terugvoer

Groot waardering!
Groete,
Gerhard en Hannelie

Die Hoek Huise
Delana E - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delana E
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Vriendelike diens en baie gerieflik.

Die Hoek Huise's terugvoer

Baie dankie. Hoop ons sien julle weer. Groete Hannelie en Gerhard

Die Hoek Huise
Rozanne D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne D

Baie netjies en rustig en sal dit aanbeveel.

Baie netjies en rustig en sal dit aanbeveel. Baie vriendelike ontvangs in netjiese woning weg van verkeersgeraas.

Die Hoek Huise's terugvoer

Baie dankie.

Die Hoek Huise
Charmaine O - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine O
Gesin met tieners

Well worth the stay.

Much more than we expected! Would definitely recommend Die Hoek Huise!

Helgard P - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Helgard P
Enkelreisiger

Baie netjies en bekostigbaar.

Plekkie is ideaal vir 'n enkel nag oorslaap en is baie bekostigbaar. Eienaar is baie vriendelik en het verskeie ander geriewe wat gebruik kan word. Gebrek aan DStv was die enigste jammerte, andersins heeltemal goed genoeg.

Barry D - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry D

Baie gerieflik en gasvry met 'n rustige plaas atmosfeer.

Sal enige tyd weer gaan.

Tryna P - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tryna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring!

Dit het gevoel soos huis. Ons is tot in die afgrond in bederf met opregte gasvryheid en vriendelikheid, tuisgebakte beskuit en ontbyt. Beslis waarde vir geld. Ons sal definitief weer Die Hoek Huisie besoek.

Ferdinand P - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ferdinand P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, ontspannende nagrus.

Die Hoek Huisie is 'n baie goeie, toegeruste selfsorgeenheid in 'n klein dorpie-plaasomgewing. Dit is die ideale plek om te oornag as jy nie die berugte N3-tolpad in die nag wil aandurf nie. Baie dankie aan die Heymans gesin vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Die koffie, melk en beskuit word opreg waardeer.

Lezl W - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezl W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies met al die geriewe wat 'n mens benodig het. Dit is baie bekostigbaar!

Die Hoek Huise is baie gerieflik vir reisigers op die N3 wat ver moet reis. Dit is baie skoon en netjies met al die geriewe wat 'n persoon nodig het.

Izak V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak V
Gesin met klein kinders

Hoogs aanbeveel.

Ons het een nag oorgeslaap. Eienaar en sy vrou is baie vriendelik. Akkommodasie was uitstekend. Hoogs aanbeveel.

Magda B - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda B

Hannelie se hartlikheid en vriendelikheid is voortreflik.

Op 'n ysige Sondag-oggend, was die ontbyt heerlik warm. Skoonseun wil gaan visvang op die oewer van die rivier, my dogter oorweeg dit om met die baba dan daar te bly i.p.v 'n tent in die koue (slim plan)!

Blackie S - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blackie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gasvry en ontbyt was die beste! Soos om op 'n plaas te bly.

Word sterk aanbeveel. Plek skoon en persone baie vriendelik. Ontbyt is van hoë gehalte. Gevoel ek bly op 'n plaas so stil en vreedsaam is die huisie geleë. Sal beslis weer daar wil oornag.

Christo R - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo R

Baie skoon.

Alles wat nodig is, is daar.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 43, Villiers, 9840, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzOTBmNWJkLTg0OTAtNDhlNC1iZGVkLTY5ZjE2MTI2YWZjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 43 Kerk Street Villiers 9840 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -27.032790660072 28.595493888855
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!