Die Hof Gastehuis
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Truterstraat 44, Sentraal, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Hof Gastehuis bied gerieflike verblyf in Kroonstad in die Vrystaat en is ideaal vir sakereisigers, paartjies en oornaggaste. Dié gastehuis is sentraal geleë en naby winkels en restaurante.
Verblyf bestaan uit 3 luukse suites, elk met 'n gemaklike bed, 'n badkamer met 'n stort, yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe.
Die volle DStv-pakket, WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kroonstad is 'n ouwêreldse, klein dorpie in 'n pragtige area met oop vlaktes en plante wat volop groei. Aktiwiteite en besienswaardighede sluit die Erfenis Dam Natuurreservaat, Vredefortkoepel, voëlkyk, voetslaan en fietsry in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wilna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Truterstraat 44, Sentraal, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Gaste dink Die Hof Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kroonstad Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Truterstraat 44, Sentraal, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom