Die Houthoop Gasteplaas en Opelug Restaurant

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Houthoop is 'n gasteplaas in die Noord-Kaap, Namakwaland. Die naam is afgelei van 'n hoop hout wat in 'n semi-sirkel gepak is wat as 'n restaurant dien. Die Houthoop Gasteplaas is ideaal vir spanbou, reünies, troues, jaareindfunksies, en verjaarsdagpartytjies.

Verblyf is beskikbaar in selfsorg en suite-kamers, ongekunstelde hutte en kampeerplekke. Die opelug-restaurant op die perseel bied fantastiese tuisgemaakte maaltye wat seekos en potjiekos insluit.

Die Houthoop Gasteplaas is 15 km vanaf Kleinzee en naby die Namakwa Nasionale Park en die Richtersveld Nasionale Park. Die plaas is 60 km vanaf Port Nolloth, 85 km vanaf Hondeklipbaai en 115 km vanaf Springbok.

Doendinge in die omgewing sluit 4x4-roetes, voëlkyk, visvang, voetslaan, en fietsrytoere in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Die Houthoop Gasteplaas En Opelug Restaurant gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R240 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false