+30
Gastehuis in Kleinsee

Die Houthoop Gasteplaas en Opelug Restaurant

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

10% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
10% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
Dubbelkamers
Die tarief per eenheid sluit handdoeke basiese toiletware, koffie- en tee-geriewe, asook gebottelde water per gas in.

Gesinskamers
The rate per unit includes complimentary towels, basic toiletries, coffee & tea facilities, and bottled water per guest.
Kampeer
Die kampeertarief per persoon sluit toegang tot 'n kragpunt, warm storte, basiese buite-kombuis geriewe en gebruik van die swembad in. 'n Braai kan op versoek verskaf word. Geen kamptoerusting word voorsien nie.

The camping rate per person includes access to an electrical point, hot showers, basic outdoor kitchen facilities, and use of the swimming pool. A braai can be provided on request. No camping equipment is supplied.
Houthut
Die huttarief sluit beddegoed in, maar geen handdoeke. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike buite-kombuis en die swembad. 'n Braai kan op versoek verskaf word.
The hut rate includes bedding, but no towels. Guests have access to a shared basic outdoor kitchen and the swimming pool. A braai can be provided on request.
Huisreëls

*No loud music after 10:00 pm- please be considerate to other guests.
*You are welcome to hike or jog in the veld.
*Please do not remove any veld plants.
*The road from Komaggas to the Houthoop turn-off is gravel - drive slowly and watch out for animals.
*Breakfast is available on request.
*The restaurant is not open daily - please enquire.
*Lunch boxes can be arranged with one day's notice.
*Wood and ice are available in Kleinsee.
*Fuel is available in Kleinzee.

*Geen harde musiek na 22:00 nie - neem asb. ander gaste in ag.
*U is welkom om in die veld te stap of draf.
*Moet asb. geen vetplante verwyder nie.
*Die pad van Komaggas tot by die Houthoop-afdraai is' n grondpad-ry stadig en kyk uit vir diere.
*Ontbyt is op versoek beskikbaar.
*Die restaurant is nie daagliks oop nie-doen asb. navraag.
*Kospakkies kan met 1 dag kennisgewing gereel word.
*Hout en ys is in Kleinzee beskikbaar.
*Brandstof is in Kleinzee beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Die Houthoop, Steenvlei, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 84 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bd3e8ce05f700e1a2314ec07da9a5d8cfa3f8552ae0e10974fe3d78f98a017784a2ddce9556c5a36629849c6a74fe40be89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Die Houthoop Steenvlei 8282 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.749745926079 17.154552382838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang