Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Houthoop Gasteplaas en Opelug Restaurant

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 12 resensies vir Die Houthoop Gasteplaas en Opelug Restaurant
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Wessie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie jou gewone plaasverblyf nie.

Ons het lekker oornag by Die Houthoop. Dit is wel 'n bietjie duur vir wat dit bied. Daar is nie juis privaatheid by jou kamer nie. Plaaswerf baie interessant met plantjies in ou blikbekers en borde, ens. Heerlike aandete geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regte Namaqualandse vriendelikheid.

Het aandete ook geëet by die akkommodasie. Baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Kevin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect stopover or short stay in peaceful countryside environment.

Thank you to Jackie for looking after us, very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsje S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje S

Luuks in Namakwaland.

Heerlik gekuier en warm geslaap! Kan nie hier verbyry sonder om oor te bly nie. Mooiste kuns en attention to detail. Ons kom weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stifanus L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stifanus L
Saam met vriende

Lekker plaasatmosfeer.

Vriendelike mense met als wat jy nodig het vir 'n paar dae se rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarryn G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

Had a wonderful stay. Very comfy and clean. Jackie is a awesome host. Very friendly and informative. The seafood buffet was next level. Everything amazing. Would recommend a stay at the Houthoop anytime. Beautiful place in the middle of nowhere. A little piece of heaven in the desert.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cherie G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cherie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie atmosfeer en heerlike kos!

Die dekor van die plaas is vreeslik oulik. Dis 'n heerlike, rustige plek waar mens net kan ontspan. Die kos is baie lekker en beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cobus R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Houthoop Gasteplaas is baie netjies met alles wat jy nodig het.

Die opelugrestaurant is nie beskikbaar sonder bespreking nie. Ons het 'n lang dag op die pad gehad en gehoop om 'n lekker maaltyd te kry by die restaurant, maar ongelukkig nie. Ons was nie eers behoorlik verwelkom nie. Die gasvrou was te besig om ander mense te bedien in die gastehuis. Ons was net gewys, die kampplek is in daai rigting en toe verdwyn sy. Ons het glad nie welkom gevoel nie. Dis jammer want die plek is pragtig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustic, clean, friendly staff, excellent breakfast.

Bathroom needs to be upgraded.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sias V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias V
Saam met vriende

Lekker gekuier en geëet. Vriendelike en baie hulpvaardige personeel.

Beste akkommodasie langs daardie ongerepte deel aan die Weskus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Kobus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het slegs oornag.

Die verblyf is uiters klein en oorprys. Die kos in die restaurant was baie aangenaam. Die personeel is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

So lekker rustig en netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Houthoop, Steenvlei, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bd3e8ce05f700e1a2314ec07da9a5d8cfa3f8552ae0e10974fe3d78f98a017784a2ddce9556c5a36629849c6a74fe40be89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R240 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Die Houthoop Steenvlei 8282 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.749745926079 17.154552382838
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem