Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Huis

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ruan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Die Huis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Willie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Saam met vriende

Die perfekte wegbreek-verblyf.

Ons was 4 wat op 'n golftrippie in die Bela-Bela omgewing was. Die huis was die perfekte naweek-verblyf vir ons. Dit is skoon, netjies, veilig en het boonop alles wat jy vir so 'n wegbreek benodig. Ons is vriendelik ontvang en het tot gratis hout vir braai gekry. Die kamers is groot en ruim en het ons met gemak gebly. Voertuig-parkering is ook veilig. Die kombuis is ruim met al die kombuis-toerusting wat jy benodig. Ek kan die huis met groot vrymoedigheid aanbeveel en sal ons beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sethunya M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sethunya M
Gesin met klein kinders

Fantastic

We enjoyed our stay at our new home. Everything was perfect, like, we even did not want to check out. Keep up the good service you are providing. I'm speechless but overall your guest house is a five-star. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beerstraat 24, Bela-Bela, 0481, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81416055f5e05500fafcf6ae796fed05263f124bdaa004595976a65d0a75ed7d5fdfb04f9be75bb2824b92417f3bcfbeff6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 24 De Beer Street Bela-Bela 0481 Limpopo 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -24.87846 28.28573
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem