6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 De Beer Street, Bela-Bela, 0481, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Die Huis is geleë in die hartjie van een van die bekendste toeristedorpe in die land, bekend as Bela-Bela.
Die huis bied slaapplek vir tot 7 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Beide badkamers is toegerus met storte en baddens.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 8 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met 'n tuisteaterstelsel het. Gratis WiFi word ook voorsien.
Die huis maak oop na 'n lieflike patio-area met 'n lapa met buitemeubels, 'n sproeistelsel en braaigeriewe, asook 'n swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Pauli Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 24 De Beer Street, Bela-Bela, 0481, Limpopo
- Gaste dink Die Huis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 De Beer Street, Bela-Bela, 0481, Limpopo
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang