LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+14

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 37 Medifindt Crescent, Baysville, East London, 5201, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Huisies is 'n lieflike selfsorg-kothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Baysville, Oos-Londen. Dit kan die ideale opsie vir 'n romantiese wegbreek in 'n stil area wees.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en is oopplan. Dit het 'n dubbelbed, oorgenoeg rakruimte en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Vars wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV.

Daar is 'n privaat stoep met sitplek waar gaste 'n koppie koffie in die oggend kan geniet. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is op die perseel beskikbaar.


Kamer-opset

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Janette T
5.0
Baie netjies, skoon en 'inviting'. Gasvrye eienaar. Alles wat nodig is! Heerlik gebly, pragtige plek. Veilig gevoel.
Sep 2026
Marissa P
5.0
Netjies, skoon, gemaklik en wel toegerus. Clint, die gasheer, was baie vriendelik en behulpsaam. Die huisies is 'n juweel, baie skoon, netjies en geri...
Sien meer
Sep 2026
Pierre H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Baie dankie aan die gasheer vir sy moeite. Ons het werklik lekker gekuier en sal die verblyf werklik aanbeveel.
Jun 2025
Iwan V
Saam met lewensmaat
5.0
The only place to stay. Very clean and well appointed. Very quiet and peaceful area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Pieter H
Saam met lewensmaat
4.8
Clean, neat, and beautifully presented accommodation. Clean, neat and beautifully presented accommodation. The owners' attention to det...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Clinton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 37 Medifindt Crescent, Baysville, East London, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Die Huisies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

37 Medifindt Crescent, Baysville, East London, 5201, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA198904e0b00878603ab2fc04f8b16c6d43fc6b0aa3d2249bf68bbd8c186ba1d4da474c122363ede307115dd3c45b295be522?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 37 Medifindt Crescent Baysville 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0037771 27.9187443
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang