Nieu-Bethesda Akkommodasie by Die Kapokbosskuur | LekkeSlaap
+36

Die Kapokbosskuur

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murray-straat 116, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Kapokbosskuur is in die sonderlinge dorpie Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap geleë. Die eenheid is 'n ou rousteen skuur wat in 'n unieke en knus kothuis met moderne geriewe omskep is.

Di§ oopplan-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en dit is ingerig met 'n dubbelbed in die solderkamer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisarea is toegerus met 'n yskassie en 'n stoof. Daar is ander geriewe soos 'n braai-area, kaggel en parkeerplek op die perseel.

Gaste kan doendinge soos fietsry, voetslaanpaaie, bergfietsroetes, wildritte, voëlkyk en perdry in die area geniet. Daar is ander besienswaardighede soos die Camdeboo Nasionale Park, Karoo Safaris Game Farm en die Mountain Zebra Nasionale Park.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Kapokbosskuur sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 18 resensies vir Die Kapokbosskuur
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Murray-straat 116, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Die Kapokbosskuur het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murray-straat 116, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgoxYFyCeD70aMSoo6Bu4qaun0y1cuG2yBh0xGdSetYbmD1m3Gy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 116 Murray Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.864587651878 24.555378612131
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za