LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+19

16 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Visser Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Kersiehuis Gastehuis is in die kersie- en sandsteenhoofstad Ficksburg geleë en bied vriendelike en gerieflike verblyf met 'n Toskaanse atmosfeer.

Die gastehuis bestaan uit 8 en suite-kamers wat elkeen met 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens ingerig is. Die en suite-badkamers het storte of baddens. Sagte, wit linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook slaapplek vir gesinne van tot 5 gesinslede, maar dit moet asseblief voor aankoms gereël word.

Gerieflikheidshalwe is die kamers ook met verwarmers, koffie- en teemaakgeriewe, TV's en DStv ingerig. Elke kamer het 'n privaat ingang. Braaigeriewe is beskikbaar en ontbyt en ander etes is op versoek beskikbaar en word in die eetkamer bedien. Daar is ook parkeerplek van die straat af.

Die rustige atmosfeer van Ficksburg en die omliggende omgewing is nét wat jy nodig het om weg te breek van die besige stadslewe af. Gaste kan 'n rit oor die manjifieke Malutiberge na Katsedam in Lesotho onderneem deur van die Italiaanse Mafika Lisiu-pas gebruik te maak terwyl jy die beeldskone uitsig geniet. Die Meulspruitdam bied geleenthede vir watersport en visvang en dis omring deur 'n natuurreservaat. Dit is ook die beginpunt vir die 23 km-lange Imparani-staproete.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Riette F
5.0
Wonderful stay once again! I always stay at Kersiehuis whenever I travel to visit the Freestate family. Ina is an extremely friendly ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Zodwa N
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely guesthouse with excellent hospitality. I had a wonderful stay at Die Kersiehuis during 27–28 March 2026 while attending a big fa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Mike V
Saam met lewensmaat
4.4
Tevrede. Ander gaste was raserig, maar dit het vroeg opgehou.
Jan 2026
Marilee J
Besigheidsreis
4.4
Rustig en stil. Verfrissend na 'n dag se harde werk in die son. Die verblyf was lekker en ek het geen klagtes wat die plekkie self aanbetref nie. Al d...
Sien meer
Sep 2025
Peter R
Saam met lewensmaat
4.4
Prima accommodatie. Ons het daar lekker gebly.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Visser Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Gaste dink Die Kersiehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Visser Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1MTczODVmLWY5ZTYtNDIzZi1iZmE4LWM3NmM1NTY2ZGEwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 Visser Street Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.876691317292 27.867581685844

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang