Die Kothuisie

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Leanne K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Als wat 'n mens nodig het, 'n rustigeheid wat die siel laat herlaai. Pragtig, mooi. Verskriklik baie lekker gebly. Yvonne laat 'n mens heel tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Die Kothuisie
Dankie vir die terugvoer. Waardeer. Kom kuier gerus weer. Groete

Marlene E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Heerlik rustig en vreugdevol! Dankie. Heerlik! Warm ontvangs en gawe gastehuiseienaars! Alles wat nodig was, was daar en rustig en stil. Heerlik uitgerus en nuwe vriende gemaak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Die Kothuisie
Dankie, waardeer. Groete van Die Kothuisie Calvinia

Lizette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gerieflik, privaat met vriendelike ontvangs. Prentjie mooi huisie. Ons het heerlik gebly in hierdie pragtige, gerieflike huisie met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Die Kothuisie
Dankie, waardeer die terugvoer. Groete

Johann H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Topklas. Heerlik gebly. Lekker ruim en veilig. Netjies en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustige blyplek met als wat nodig is. Aangename verblyf. Baie netjies. Vriendelike gasheer en -vrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lea S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantastiese oornagplek! Die plekkie is goed geleë. Perfek skoon. Gerieflik met alles wat nodig mag wees. Gasvrou is baie vriendelik. Ons sal beslis weer hier oorbly. Die plek word baie sterk aanbeveel. Ek hoop van harte hulle kry sommer elke nag gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Die Kothuisie
Dankie. Waardeer jou aanbeveling. Hantam groete.

Dalene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het heerlik geslaap by Die Kothuisie. Ons is hartlik ontvang en alles is mooi aan ons verduidelik. Ons het vinnige terugvoer op al ons vrae gekry. Yvonne het ook gereeld navraag gedoen of alles reg is en of ons iets benodig. Eetplekke is ook aan ons uitgewys. Dankie ook vir al die bederfies. Dit het ons spesiaal laat voel. Lekker groot stort. Veilige parkering agter 'n elektriese hek. Die Kothuisie sien ons vir seker weer en sal ons die plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Uitstekende verblyf, baie stil, netjies, skoon, net 'n plesier om hier te kon tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debora B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was heerlik. Dis was heerlik en was vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

L_ V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gerieflik, skoon en netjies. Lieflike oornag, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Stasieweg Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0706a674ad7da2e7aabd614e93e44f51bf4e6242f7ac472dd6db07e1ea62298d3d9b5eb1b9cf00e1a0bf6441c596c7bc8f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 38 Stasieweg Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.469248752289 19.777121250177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang