Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
- Slaapplek vir 49 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - R62, Joubertina, 6410, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark is aan die oewer van die Waboomsrivier in Joubertina, 'n klein dorpie in die Oos-Kaap.
Verblyf word aangebied in 'n verskeidenheid selfsorg-eenhede wat oor dubbel- of enkelbeddens beskik. Alle linne en handdoeke word voorsien en die eenhede word daagliks skoongemaak. Die eenhede beskik ook oor braaigeriewe, kombuisies en TV's met sekere DStv-kanale (behalwe die Geelhuis en Kliphuis). Elke kombuisie is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond en 'n yskas. Daar word tee, koffie, melk en suiker in elke eenheid voorsien.
Die instansie het 'n restaurant op die perseel wat ook oop is vir die publiek. Verder is daar ook 'n trou-venue en konferensiegeriewe op die plaas. Doendinge op die plaas sluit visvang, voetslaan en swem in. Gaste is meer as welkom om hul troeteldiere saam te bring indien vooraf gereël.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- R62, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
- Gaste dink Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R62, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 49 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang