Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oorgenoeg ingeboude kaste vir die stoor van breekware en eetgerei. Die sitkamer het 'n rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid het ook braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg.
Huisreëls
Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Let asb. dat die restaurant en speelgrond vanaf 07:30 tot 17:00 en op Saterdae en Sondae vanaf 07:30 tot 12:30 oop is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is langsaan Palmboom geleë. Dit het 'n slaapkamer, kombuisie en badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Let asb. dat die restaurant en speelgrond vanaf 07:30 tot 17:00 en op Saterdae en Sondae vanaf 07:30 tot 12:30 oop is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Twee slaapkamers het 2 enkelbeddens elk en die derde kamer het 1 enkelbed. In die badkamer is daar 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en ingeboude kaste vir die stoor van eetgerei en breekware. Die eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg.
Huisreëls
Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Let asb. dat die restaurant en speelgrond vanaf 07:30 tot 17:00 en op Saterdae en Sondae vanaf 07:30 tot 12:30 oop is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers het 2 enkelbeddens. In die badkamer is daar 'n bad, wasbak en toilet. Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en ingeboude kaste vir die stoor van eetgerei en breekware. Die eenheid het 'n rusbank, 'n TV met sekere DStv-kanale en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Let asb. dat die restaurant en speelgrond vanaf 07:30 tot 17:00 en op Saterdae en Sondae vanaf 07:30 tot 12:30 oop is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor die hoofhuis en 'n rondawel. Die hoofhuis het 5 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 1 enkelbed, en die vierde slaapkamer het 1 dubbelbed. Die Rondawel het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en oorgenoeg kaste om breekware en eetgerei in te stoor toegerus. Die sitkamer het 'n rusbank, 'n TV met sekere DStv-kanale en daar is braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Let asb. dat die restaurant en speelgrond vanaf 07:30 tot 17:00 en op Saterdae en Sondae vanaf 07:30 tot 12:30 oop is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers, die een met 2 enkelbeddens en die ander met 1 dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort. Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en ingeboude kaste vir die stoor van eetgerei en breekware. Die eenheid het 'n TV en braaigeriewe
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg.
Huisreëls
Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Let asb. dat die restaurant en speelgrond vanaf 07:30 tot 17:00 en op Saterdae en Sondae vanaf 07:30 tot 12:30 oop is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 1 dubbelbed en 1 enkelbed. In die badkamer is daar 'n stort, wasbak en toilet. Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en ingeboude kaste vir die stoor van eetgerei en breekware. Die eenheid het 'n rusbank, 'n TV met sekere DStv-kanale en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Let asb. dat die restaurant en speelgrond vanaf 07:30 tot 17:00 en op Saterdae en Sondae vanaf 07:30 tot 12:30 oop is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenhede beskik oor 1 slaapkamer met 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die badkamer beskik oor 'n stort, wasbak en toilet. Die leefarea is oopplan en die kombuis beskik oor 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oorgenoeg ingeboude kaste vir die stoor van eetgerei en breekware. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg.
Huisreëls
Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Let asb. dat die restaurant en speelgrond vanaf 07:30 tot 17:00 en op Saterdae en Sondae vanaf 07:30 tot 12:30 oop is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R62, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 49 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang