LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+20
Selfsorg in Hentiesbaai

Die Kus Kussing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Fourie V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Veilig en ontspannend. Baie gerieflike huis, niks om oor te kla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barnard V
Lang verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Excellent. Excellent. The owner was very helpful and because of his recommendations we had a fantastic holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurgens
Die Kus Kussing
Thank you for this great review, Barnard! Truly appreciate it! It was our privilege to help make your holiday memorable. Look forward to hosting you again soon.

Tanya K
Kort verblyf
4.8
Jul 2026

Goeie geselskap, heerlike rus en herinneringe wat nog lank sal bly. Wat 'n ongelooflike naweek by die Kuskussing! Van die oomblik wat ons aangekom het, het ons welkom en tuis gevoel. Die verblyf is skoon, netjies, gemaklik en het alles wat 'n mens nodig het vir 'n rustige wegbreek. Die rustige atmosfeer, die aandag aan die klein besonderhede en die gasvryheid het ons verblyf werklik besonders gemaak. Dit was die perfekte plek om te ontspan, mooi herinneringe te maak en die kus se vars lug te geniet. Baie dankie aan die eienaars vir julle vriendelikheid en uitstekende gasvryheid. Ons sal die Kuskussing beslis aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na 'n rustige en onvergeetlike wegbreek. Ons hoop om binnekort weer terug te wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riana K
Kort verblyf
4.6
Mei 2026

Gerieflik, soos huis gevoel. Baie lekker, lekker ruim.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jurgens
Die Kus Kussing
Baie dankie! "Soos huis" is die grootste kompliment wat ons kon kry. Ons waardeer jou terugvoer en werk voortdurend daaraan om elke gas se ervaring te verbeter. Sien daarna uit om julle weer te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jurgens Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

2274 Sapphire Street, Henties Bay, Erongo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25c8a84d63fe9878e4b38b9a35e282e28365eb699e51712a6615774ae5bfe32d3aca8797cf19b048a5a2e0d10393d3653fa1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 2274 Sapphire Street Henties Bay Erongo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -22.131389476723 14.29549567791
Soek in 'n groter streek