LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Nessie | LekkeSlaap
+45

Die Nessie

80 resensies
Gastehuis
Eenheid 1
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die oopplan-eenheid het 'n dubbelbed, 'n tripelstapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n hoekbad. Die eenheid het 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, beskuit en 'n TV met volledige DStv. Die kamer het lugversorging en 'n plafonwaaier. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Tripelstapelbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xTripelstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

EFT of kontantbetaling word vereis by Die Nessie. Die eienaars besit 'n koffiewinkel, Kokkedoor Tessie se Nessie, wat 2,6 km van Die Nessie af is, 4 minute se ry. Spyskaart is in eenhede van die koffiewinkel, heerlike plaasbrood beskikbaar by ontbyt. Die koffiewinkel open om 7 uur soggens.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die eenheid het 2 slaapkamers en 1 volledige badkamer met 'n toilet, en ook 'n aparte toilet. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die eenheid het 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, vars melk, beskuit en 'n TV met volledige DStv. Die kamer het lugversorging en 'n plafonwaaier. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

EFT of kontantbetaling word vereis by Die Nessie. Die eienaars besit 'n koffiewinkel, Kokkedoor Tessie se Nessie, wat 2,6 km van Die Nessie af is, 4 minute se ry. Spyskaart is in eenhede van die koffiewinkel, heerlike plaasbrood beskikbaar by ontbyt. Die koffiewinkel open om 7 uur soggens.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, seep, bad en 'n toilet. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv-gesinspakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

EFT of kontantbetaling word vereis by Die Nessie. Die eienaars besit 'n koffiewinkel, Kokkedoor Tessie se Nessie, wat 2,6 km van Die Nessie af is, 4 minute se ry. Spyskaart is in eenhede van die koffiewinkel, heerlike plaasbrood beskikbaar by ontbyt. Die koffiewinkel open om 7 uur soggens.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Schneider- en Whiley-straat, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyJ6maAIbjFbVvmQRGI7YbHnYQUORgLm5K6zauaKPNfMtrSmiPC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 80 5 1 5 Corner of Schneider and Whiley Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -32.350984 22.604438
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!