Beaufort-Wes Akkommodasie by Die Nessie | LekkeSlaap
+28

Die Nessie

65 resensies
Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Eenheid 1
Slegs kamer.
Eenheid 2
Slegs kamer.
Eenheid 3
Slegs kamer.
Belasting en Ekstras

EFT of kontantbetaling word vereis by Die Nessie.
Die eienaars besit 'n koffiewinkel, Kokkedoor Tessie se Nessie, wat 2,6 km van Die Nessie af is, 4 minute se ry.
Spyskaart is in eenhede van die koffiewinkel, heerlike plaasbrood beskikbaar by ontbyt.
Die koffiewinkel open om 7 uur soggens.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Schneider- en Whiley-straat, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyJ6maAIbjFbVvmQRGI7YbHnYQUORgLm5K6zauaKPNfMtrSmiPC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 65 5 1 5 Corner of Schneider and Whiley Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -32.350984 22.604438
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za