+67
Selfsorg in Bredasdorp

Good News Guest Units

  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 24 Union Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Good News Guest Units bied gemaklike oornag- en selfsorgverblyf in Bredasdorp, 23 km vanaf Arniston/Waenhuiskrans en 25 km vanaf Struisbaai en 27 km vanaf L'Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika. Good News Guest Units is naby De Hoop en De Mond Natuurreservate, wat hierdie verblyf ideaal maak vir vakansiegangers of sakereisigers.

Alle eenhede het 'n hoofingang en en suite-badkamers. Elke kombuisie is toegerus met 'n ketel, mikrogolfoond, stoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware.

Gaste word gratis WiFi en veilige parkering op die perseel aangebied. Daar is braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mej Sonneblom ?
5.0
Die Here se seëninge. Ek het vir twee nagte hier gebly en dit was absoluut die moeite werd. Enige iemand sal ongelooflik gelukkig wees om hier vakansi...
Sien meer
Jan 2026
Steffnie M
5.0
Heerlik! 5-ster. Ons het heerlik gebly. Van die begin af was ons gasheer, Emmie baie behulpsaam, vriendelik en gasvry. Sy het ons na baie plekke daar ...
Sien meer
Jan 2026
Danie C
Saam met vriende
5.0
Gasvrye Emmie, puik kothuis, heerlike verblyf, sal terugkeer. Van die oomblik wat ons aangekom het, is ons hartlik verwelkom deur ons gasvrye en vrien...
Sien meer
Sep 2025
Bernadette J
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik en skoon. Baie lekker gebly. Sal vir seker weer. Daar was net 'n bad, 'n stort sal vir seker 'n plus wees. Het net verwag dat dit sy eie inga...
Sien meer
Jun 2025
Elmarie V
Gesin met klein kinders
5.0
Was heerlik. Baie nice plek, sal weer daar oornag.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Emmie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 24 Union Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Good News Guest Units het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

24 Union Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e3408c351bd83decfe76896e8bd4836cb73a58f5cfa51c19ac35dd42e682d523a0ca8fe2acfa10bfbdec345e49c6551ad33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 24 Union Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.530284280615 20.034905631539
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang