11 gaste
4 slaapkamers
8 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - N9, Meulrivier, Noll, 6462, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Ou Meul Gastehuis is 'n pragtige plaashuis op 'n skilderagtige appelplaas in die Langkloofvallei, naby Noll. Die huis het 'n pragtige uitsig oor die plaasdam en omliggende berge. Dis die ideale vakansiebestemming vir gesinne wat op soek is na 'n rustige vakansie.
Die opgeknapte huis het outydse dekor en meubels en bied slaapplek aan 10 volwassenes en 'n kind in 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n bababedjie. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed, die vierde slaapkamer het 4 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n instapstort en 'n bad.
Daar is 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, oond, mikrogolfoond en kookgerei in die kombuis. Die ruim leefarea het 'n kaggel en 'n etenstafel met sitplek vir 10. Daar is 'n braai-area buite.
Gaste kan swem, voëlkyk, bergfietsry, stap, of ontspan op die oewer van die plaasdam.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Martha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- N9, Meulrivier, Noll, 6462, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Ou Meul Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N9, Meulrivier, Noll, 6462, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang