LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+107
Selfsorg in Klapmuts

Groendraai Accommodation

Karoohuis
Vanaf R1 200
R1 200 R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • 3 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Karoohuis is propvol herinneringe van die pragtige Karoo - vanaf die doringboom tot by die ou roomkanne van die die 70's. Die huis bestaan uit 'n slaapkamer met 'n en-suite badkamer en 'n oopplan-leefkamer/-kombuis. Daar is 'n dubbelbed in die kamer met 'n enkelbed en 'n stapelbed in die leefkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas , mikrogolf, ketel, broodrooster, eenplaatstoof en alle breekware wat jy gaan nodig kry. Die voordeur loop uit op 'n houtdek met 'n ingeboude braai vir gesellige kuier-aande. Daar is ook WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderstapelbed

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Elektries
Braai
Vuurmaakhout
Gratis
Voorsiening vir beurtkrag
Herlaaibare gloeilampe, Kamers met herlaaibare ligte
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Tuin
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Vuurmaakhout
Gratis
Yskas
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Stoof
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Herlaaibare gloeilampe, Kamers met herlaaibare ligte
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Waaier
Verwarmer
Elektries
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Braaihout, koffie, tee en beskuit.

Huisreëls

Let asseblief daarop:

*Vir die veiligheid van alle gaste en ons plaasdiere word slegs klein tot mediumgrootte, nie-aggressiewe honderasse as gaste in ons eenhede toegelaat.

*Gaste wat met troeteldiere reis, moet hul eie los komberse saambring om op/oor hul beddens te sit. (Alle ander beddegoed en handdoeke sal soos gewoonlik voorsien word)

*Al die kraanwater in die eenhede kom uit 'n boorgat. Die water is heeltemal veilig om te drink. Gaste is welkom om hul eie gebottelde water saam te bring as hulle nie van die smaak van boorgatwater hou nie.

*Gaste moet 'n 2 km lange stuk openbare grondpad aflê om die plaas te bereik.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wijnhuis
Vanaf R1 600
R1 600 R1 067
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • 3 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Wijnhuis is 'n klein, vrystaande huis met 'n omheinde tuin.
Dit is 'n opgeknapte arbeidershuisie met 2 slaapkamers, 'n plaashuiskombuis en aparte badkamer. Dit bied slaapplek vir 5 mense in een koningingrootte-bed (in die hoofslaapkamer) en 'n stapelbed en enkelbed in die tweede slaapkamer. Die eenheid het 'n bekoorlike karakter met 'n rustieke/moderne afwerking. Die houtdek buite die voordeur lei na 'n wynvatbankie vir vermaak. Gaste kan kies tussen 'n oopputbraai of 'n ingeboude braai. Die Wijnhuis is toegerus met 'n wasmasjien, gratis WiFi en TV met Netflix om dit meer gemaklik te maak vir langer verblyf.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Paneel
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Netflix
Braai
Vuurmaakhout
Gratis
Voorsiening vir beurtkrag
Herlaaibare gloeilampe, Kamers met herlaaibare ligte
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Vuurput
Tuin
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Etenstafel
Sitplek vir 6
Vuurmaakhout
Gratis
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Oond
Stoof
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Herlaaibare gloeilampe, Kamers met herlaaibare ligte
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Wasmasjien
Temperatuurbeheer
Waaier
Verwarmer
Paneel
Vermaak
Boeke en leesstof
Stroomdienste
Netflix
TV
Prys sluit in

Braaihout, koffie, tee en beskuit.

Huisreëls

Let asseblief daarop:

*Vir die veiligheid van alle gaste en ons plaasdiere word slegs klein tot mediumgrootte, nie-aggressiewe honderasse as gaste in ons eenhede toegelaat.

*Gaste wat met troeteldiere reis, moet hul eie los komberse saambring om op/oor hul beddens te sit. (Alle ander beddegoed en handdoeke sal soos gewoonlik voorsien word)

*Al die kraanwater in die eenhede kom uit 'n boorgat. Die water is heeltemal veilig om te drink. Gaste is welkom om hul eie gebottelde water saam te bring as hulle nie van die smaak van boorgatwater hou nie.

*Gaste moet 'n 2 km lange stuk openbare grondpad aflê om die plaas te bereik.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Vinknes
Vanaf R2 000
R2 000 R1 334
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Vinknes is 'n moderne eenheid met 'n geriffelde plafon, bad in die komvenster, 'n voëlhok op die dek, sjiek bykomstighede, 'n wynvat, baie spasie en gratis WiFi. Daar is ook 'n TV sodat gaste hulle gunsteling-programme op Netflix kan kyk.

Daar is 2 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n leefarea/kombuis en 'n aparte toilet met 'n wasmasjien. Die dek lei na 'n ruim buitebraai-area met sitplek en braaihout vir laataande se kuier om die kampvuur. Die privaat tuin is omhein. Dis die ideale gesinseenheid.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Bad, Stort

Badkamer

Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Elektries
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Verwarmer
Elektries
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Braaihout, koffie, tee en beskuit.

Huisreëls

Let asseblief daarop:

*Vir die veiligheid van alle gaste en ons plaasdiere word slegs klein tot mediumgrootte, nie-aggressiewe honderasse as gaste in ons eenhede toegelaat.

*Gaste wat met troeteldiere reis, moet hul eie los komberse saambring om op/oor hul beddens te sit. (Alle ander beddegoed en handdoeke sal soos gewoonlik voorsien word)

*Al die kraanwater in die eenhede kom uit 'n boorgat. Die water is heeltemal veilig om te drink. Gaste is welkom om hul eie gebottelde water saam te bring as hulle nie van die smaak van boorgatwater hou nie.

*Gaste moet 'n 2 km lange stuk openbare grondpad aflê om die plaas te bereik.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
R1 200 R800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

C/o Protea Road en Eensaamheids Road, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec75ce651f8d294bc9f60cf5431aed909414373906472c5f6ae00baf9b01c0016fbf81c4a65125627a483b2b17d4506345ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R800 per nag, vir 2 mense 151 5 1 5 C/o Protea Road en Eensaamheids Road Klapmuts 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.790803589548 18.858994550965

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang