LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+8
Selfsorg in Oudewerf

Die Paruisie

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Fabriek Street, Oudewerf, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Die Paruisie is 'n knus, vrystaande oornag-eenheid op die eienaars se eiendom in die hartjie van Oudewerf, Parys. Dit is perfek vir 'n paartjie of sakereisiger wat op soek is na 'n gemaklike, veilige plek om te bly.

Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid sluit tee- en koffiemaakgeriewe, toegang tot gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek in. Hierdie eenvoudige maar stylvolle akkommodasie bied alles wat gaste nodig het vir 'n rustige nagrus na 'n besige dag, sonder enige onnodige ekstras.

Gaste kan die Vaalrivier geniet vir visvang, vlotvaart of ontspanning. Die nabygeleë Vredefortkoepel bied stap en pragtige uitsigte. Die dorp het ook kunsgalerye, antiekwinkels, kafees en markte vir 'n rustige stap, terwyl avontuurlustige besoekers tandem-valskermspring oor die rivier kan probeer.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Yolande P
5.0
Parys gasvryheid en hart-mense het ek hier beleef. Voorwaar, baie lekker gebly en heeltemal tuis gevoel. Ek sal beslis weer die Paruisie wil besoek.
Okt 2026
Carel V
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Netjies. Bekostigbaar. Vriendelik. Aangename verblyf - in stilte. Netjiese plek. Ideale oorslaapverblyf. Eienaars is baie behulpsaam.
Sep 2026
Madeleine C
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Mense was amazing, plek was amazing.
Aug 2026
Heidi G
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker en die mense was baie vriendelik! Was baie lekker! Bed was ook baie gemaklik.
Apr 2026
Josandra P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Gasheer en gasvrou besonder vriendelik. Heerlik geslaap.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Fabriek Street, Oudewerf, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Die Paruisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
R500 R450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R500
R500 R450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R500
R500 R450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Fabriek Street, Oudewerf, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7368d52689dcdefff0b2162335a86f58b9c551ebe7c88f6f56b19f5ee6a7b4c9f45c68006b0a33264903ea745bcd3ea9968f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R450 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 5 Fabriek Street Oudewerf 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.8943267 27.4677502