Die PlaashUYS Gastehuis en Gallery
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 13:00 - Adres: Langs die R543, Vlakplaats-plaas, Volksrust, 2470, Mpumalanga
- Vanaf R3 100 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Die PlaashUYS Gastehuis en Gallery bied selfsorgverblyf op 'n werkende plaas tussen Volksrust en Vrede en het slaapplek vir tot 10 gaste wat dit ideaal vir vriende en families maak.
Die ruim plaashuis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n eetarea en sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n ekstra lang dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n aparte toilet.
Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus met 'n oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan op vooraf versoek en teen addisionele koste bedien word. Gaste kan hul maaltye om die etenstafel geniet, in die sitkamer ontspan en die kunswerke van plaaslike kunstenaars, wat te koop is, bewonder.
Indien dit vooraf versoek word kan kuns-, seepmaak- en/of broodbaklesse teen ’n ekstra koste geneem word.
Verder bied die plaas verskeie aktiwiteite soos bergfietsry, staproetes, visvang en voëlkyk (gaste moet hul eie toerusting saambring). Daar is talle piekniek-plekkies op die plaas en skemerkelkies kan op versoek gereël word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Diens op aanvraag
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Martie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Langs die R543, Vlakplaats-plaas, Volksrust, 2470, Mpumalanga
- Gaste dink Die PlaashUYS Gastehuis en Gallery het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 13:00 - Adres: Langs die R543, Vlakplaats-plaas, Volksrust, 2470, Mpumalanga