LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+13
Selfsorg in Sandton

Die Premier

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Tc K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Lekker. Baie lekker. Skoon, netjies en baie behulpsaam. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Awesome. Baie lekker plekkie. Goeie waarde vir geld. Netjies. Ek het nie WiFi gebruik nie, maar aanvaar dit sou goed wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Volpunte in alle opsigte; werklik 'n verrassing met inagneming van die tarief. Besonder goed in alle opsigte; sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

It was incredible. the place is awesome and will definitely stay there again!! It was incredible. the place is awesome and will definitely stay there again!! Its quiet and the host was very helpfull and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micayla B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Baie skoon, netjies en veilig. Ons het baie lekker gebly. Lekker stil en rustig. Definitief die geld werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ydean H
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Great stay. Clean and convenient. Excellent value for money. Friendly and welcoming. Excellent value, clean and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justus H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Highly recommendable. We were looking for a good place to stay while we visited Monticasino. 'Die Premier' did not disappoint; it was clean, safe and convenient. Thank you for everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivien L
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Uitstekende diens en gasvryheid. Ons was Montecasino toe en die ligging van die verblyf is fantasties. Die woonstel is baie oulik, dit is selfs beter as wat dit op die foto's voorkom, ons was regtig baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdel P
1 nag
5.0
Mei 2026

Pragtig, rustig, sentraal. 'n Moet oorbly bestemming! Pragtige blyplekkie, met alles wat mens nodig het. Die ligging is sprokiewereld mooi, sentraal geleë en baie veilig! Dis so stil en rustig met mooi voëlgeluide, dit voel nie of mens in die stad is nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Die Premier
Dankie Magdel, jy was ook 'n uitstaande gas. Welkom terug enige tyd.

Trudie J
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Baie ontspannend, veral met die watervalletjie; dit bring rustigheid. Ek het heerlik lekker en gerieflik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

10 Cullinan Close, Lonehill, Sandton, 2062, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd397cf06b282d024ca187365ddcd3cec6a117d844cb30055a8df700239c558fa93351684fad1922b6c88ddac113625546981?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 10 Cullinan Close Lonehill 2062 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.020653045063 28.034371506746
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang