LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+13
Selfsorg in Sandton

Die Premier

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 10 Cullinan Close, Lonehill, Sandton, 2062, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Die Premier is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang aan die eienaar se hoofhuis in Lonehill, Sandton.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombusie en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuisie is met 'n gasplaat, ‘n mikrogolf, broodrooster, ketel en yskassie toegerus. Die leefarea het gemaklike banke en 'n werksarea. Die leefarea lei na 'n balkon met meubels en die eenheid het gratis WiFi, en 'n TV met DStv-kanale.

Veilige onderdakparkeerplek word voorsien. Die verblyf is 1,5 km vanaf Lonehill winkelcentrum, 3,3 km vanaf Prison Break Market, 5,5 km van Life Hospitaal en 19 km van Lanseria Lughawe.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Rieks S
5.0
Hoogs aanbeveel. Pragtig, netjies en bekostigbaar. Sal definitief weer daar oorslaap as ek verblyf in die omgewing nodig het.
Okt 2026
Tc K
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Baie lekker. Skoon, netjies en baie behulpsaam. Sal definitief aanbeveel.
Sep 2026
Johann M
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Baie lekker plekkie. Goeie waarde vir geld. Netjies. Ek het nie WiFi gebruik nie, maar aanvaar dit sou goed wees.
Sep 2026
Francois S
Saam met lewensmaat
5.0
Volpunte in alle opsigte; werklik 'n verrassing met inagneming van die tarief. Besonder goed in alle opsigte; sal weer besoek.
Aug 2026
Trevor C
Saam met lewensmaat
5.0
It was incredible. the place is awesome and will definitely stay there again!! It was incredible. the place is awesome and will definit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 10 Cullinan Close, Lonehill, Sandton, 2062, Gauteng
  • Gaste dink Die Premier het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

10 Cullinan Close, Lonehill, Sandton, 2062, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd397cf06b282d024ca187365ddcd3cec6a117d844cb30055a8df700239c558fa93351684fad1922b6c88ddac113625546981?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 10 Cullinan Close Lonehill 2062 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.020653045063 28.034371506746
Soek in 'n groter streek