Die Rietdak
8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 212 Irene Avenue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Rietdak is 'n pragtige grasdak-vakansiehuis in Somerset-Wes, Wes-Kaap. Hierdie huis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat na 'n rustige omgewing op soek is, maar steeds naby plaaslike geriewe wil wees.
Dié dubbelverdiepinghuis met 'n Kaaps-Hollandse styl bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Al 4 die slaapkamers het koninggrootte-beddens. Die eerste slaapkamer en tweede slaapkamer het albei en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 2 gedeelde badkamers, een met 'n bad, stort-oor-bad, 2 wasbakke en 'n toilet, en die ander het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die huis beskik oor 2 leefareas, 'n oopplan-kombuis en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel en die leefarea het 'n gemaklike rusbank, 'n kaggel en 'n TV. Die tweede sitarea het oorgenoeg gemaklike sitplek. Albei die leefareas het glasdeure wat lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n swembad, 'n binnebraai-area, 'n buitestort, 'n tuin en parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby verskeie besienswaardighede, soos plaaslike wynplase, die skilderagtige dorpie Stellenbosch, natuurreservate, gholfbane en die strande van Gordonsbaai en Strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 212 Irene Avenue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
212 Irene Avenue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang