Maseplaas Rivierkamp & Chalets
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R500, Parys, 9585, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Die Maseplaas Rivierkamp & Chalets is op die Vaalrivieroewer sowat 8 km vanaf Parys geleë. Verblyf word in 'n selfsorghuis vir 8 gaste en 2 kampeerplekke met plek vir 6 gaste elk gebied.
Die huis is vir 8 gaste geskik en beskik oor 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het 2 dubbelbeddens en die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Daar is 2 kampeerplekke wat elkeen plek vir 6 gaste en ablusiegeriewe met 'n stort het.
Braaigeriewe is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Langs die R500, Parys, 9585, Noordwes
- Gaste dink Maseplaas Rivierkamp & Chalets het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Noordwes
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R500, Parys, 9585, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom