Schoemanskloof Akkommodasie by Die Rots Gastehuis | LekkeSlaap
+3
+3

Die Rots Gastehuis

9 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R539, Mbombela, 1200, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Knus versteek in die pragtige Schoemanskloof, ongeveer 40 kilometer van Nelspruit. Geleë op 'n plaas omring deur sitrusboorde, wat sag die geur van lemoen bloeisels versprei in die lentetyd. Die krokodilrivier vloei deur die plaas en bied lewegewende water aan die omringende areas. 'n Ryk voëllewe met Loeries, naguile, Paradysvlieëvangers en andere kan gesien word, asook - by geleentheid -kleiner wild soos bosbok, duiker, muskeljaatkat, bosvarke, jakkalse en selfs 'n seekoei.

Vyf goed-ingerigte luukse kamers, almal en-suite (bad en stort), elk met 'n eie ingang vanaf die dek. Pragtige uitsigte oor die berge vanaf die gerief van die dek. 'n Groot sitkamer is beskikbaar met 'n biblioteek vir jou genot.

Die Rots Gastehuis is 'n ideale wegspringplek vanwaar die menigte toeriste aantreklikhede van die Laeveld verken kan word of as 'n oornagstop oppad na Mosambiek of die Kruger Nasionale Park.

'n Kontinentale ontbyt word ingesluit in die tarief. 'n Sprankelende swembad is beskikbaar vir jou genot. Tee- en koffie maak geriewe is beskikbaar in elke kamer. Handdoeke word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Die Rots Gastehuis
Netheid
4.4/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • R539, Mbombela, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Die Rots Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Schoemanskloof Mpumalanga
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R539, Mbombela, 1200, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljZTAyMjkyLWFjNzUtNDc5Ni1hNzI0LTQ3NzljYjgwNTIwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 9 5 1 4.5 R539 Mbombela 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.42543720931 30.634742975235
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za