Die Stal Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Stal is 'n selfsorgkothuis in Sutherland in die Noord-Kaap. Die kothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die gedruis van die stad af.

Verblyf word in 2 kothuise gebied waarvan Die Stal Kothuis 2 slaapkamers en 1 badkamer het. Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie en 'n paar kaste met ander toebehore. Die sitkamer het netjiese sitplek en daar is 'n kaggel waarin daar ook gebraai kan word.

Die Damara Kothuis is oopplan en het 'n sitkamer, kombuis, slaapkamer en die badkamer het 'n stort. Buite is daar braaigeriewe.

Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir 1 voertuig en Die Stal is naby verskeie geriewe in die dorp. Die verblyf is aan die rand van Sutherland en bied dus 'n uitsig op die berge.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Die Stal Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]