Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Stalle

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Anri Z
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Exquisite place with all you may need. Although we only had a brief stay, the accommodation was absolutely lovely!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Villiers F
1 nag
5.0
Mrt 2025

Baie lekker plek. Veilig en privaat en alles wat nodig is. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Netjies. Skoon en netjiese verblyf in 'n rustige area.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Gasvrou was baie hulpvaardig. Ongelooflik mooi tuin en diere te sien. Pragtige en netjiese plekkie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Louise A
1 nag
5.0
Nov 2024

Neat, clean, wonderful stay. Lovely, host is accommodating and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Oulik. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Gerieflik & veilig - rustige, pragtige omgewing. Pragtige, rustige verblyf, linne en handdoeke fantastiese gehalte, baie skoon en netjies. Ons het dit geniet om vir die bokkies te kyk. Ideaal vir besigheids- of ander oornagverblyf en is veilig. Vriendelike ontvangs. Baie dankie, word definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anika
Die Stalle
Baie dankie vir jou mooi terugvoer! Dankie dat jul die eenheid in so 'n goeie kondisie gelaat het. Ek hoop om jul weer te sien.

Rachel V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Aangename verblyf. Dit was 'n baie skoon en netjiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anika
Die Stalle
Dankie vir die goeie resensie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anika Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ottostraat 22, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a52ae6df025dc217f172a3c252799b16b68218d3700f4d4bbc05c53434e7596401758561329459d50d133ad00a7e34f8b06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 22 Otto Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.823043521244 26.672824255225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang