8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Vigne Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Stoep bied selfsorgverblyf in Greyton in die Wes-Kaap, stapafstand vanaf plaaslike restaurante en koffiewinkels en dit word deur pragtige berge omring.
Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed vir 2 kinders. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die huis beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n sitarea, etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, koffiemasjien en 'n ketel toegerus.
Daar is ook 'n slim-TV, WiFi, 'n swembad, braaigeriewe en parkeerplek op die perseel.
Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, begeleide staptogte, bergfietsry, swem en tennis in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 22 Vigne Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Stoep het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Vigne Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang