LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+14
Selfsorg in Wavecrest

Die VoëlnesPrime picks icon.

Prime picks icon.


4 gaste

1 slaapkamer

3 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Sand Olive Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Voëlnes is 'n lieflike selfsorgwoonstel, geleë op die eienaar se eiendom in Wavecrest, Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir 'n paartjie vakansiegangers of sakereisigers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusbestemming kan verken en geniet.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is gemeubileer met 2 enkelslaapbanke, 'n eetkamertafel en 'n TV vir die gaste se vermaak. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat, onderdak balkon met 'n buite-eetkamertafel, 'n braai en uitsigte oor die omgewing geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Albatross-strand ongeveer 1.9 km weg. Aktiwiteite in die omgewing sluit in swem, visvang en bootvaart, kajakvaart en stap.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank


Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Deon V
5.0
Privaat, rustig, baie goeie ligging. Die verblyf is modern, netjies, het die nodige geriewe, mooiste uitkyk oor die see, berge na die noordooste, naby...
Sien meer
Okt 2026
Adelia L
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam, dankie. Netjiese skoon plek wat nommerpas vir ons behoeftes was.
Aug 2026
Ellen D
Saam met lewensmaat
5.0
Hierdie verblyf kan met vrymoedigheid aanbeveel word. Kon nie beter gewees het nie.
Jul 2026
Munnik V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Uitstekend! Sentraal geleë en veilig. Puik uitsig op die see.
Mrt 2026
Nadine C
Gesin met klein kinders
5.0
Stunning plek. Mooi, skoon en netjies. Stunning plek. Gekry meer as wat ons verwag het. Sal dit baie aanbeveel.
Jan 2026

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Deon V
Kort verblyf
5.0
Okt 2026

Privaat, rustig, baie goeie ligging. Die verblyf is modern, netjies, het die nodige geriewe, mooiste uitkyk oor die see, berge na die noordooste, naby moderne mall, vulstasies asook lekker gerieflike eetplekke vir wanneer jy nie self wil kos maak nie of Weber-braai nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelia L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Aangenaam, dankie. Netjiese skoon plek wat nommerpas vir ons behoeftes was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellen D
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Hierdie verblyf kan met vrymoedigheid aanbeveel word. Kon nie beter gewees het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Munnik V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Uitstekend! Uitstekend! Sentraal geleë en veilig. Puik uitsig op die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine C
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Stunning plek. Mooi, skoon en netjies. Stunning plek. Gekry meer as wat ons verwag het. Sal dit baie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Wonderful. We loved Die Voelens, such a beautifully decorated apartment - very beachy - super clean! Comfy bed - super quiet neighbourhood. Beautiful beaches nearby. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Hoogs aanbeveel. Knars skoon, veilig, lieflike uitsig, volledig toegerus. Ek kan Die Voëlnes sterk aanbeveel. Uitstekende verblyf wat aan alle verwagtinge voldoen. Baie vriendelike gashere - lieflike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
1 nag
5.0
Nov 2025

I would definitely love to come again and stay longer! I had a one night stay at this lovely flatlet and it was wonderful. As this is a new listing, I was privileged to be one of the first guests. I had the best sleep I've had in a while. I noticed that there was thoughtfulness put into creating a beautiful and restful space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Die Voëlnes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

15% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 15% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 2 Nov 2026 tot 30 Nov 2026.
10% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
10% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.

Let asseblief daarop dat die akkommodasie via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Bespreek

3 Sand Olive Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f84f78c237b1e61a52b07bda2913b5893c8a37569c5c43e088ba139e824cbb767e89c5f8164422f9578b9bb4c16072f889c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 3 Sand Olive Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.014519983059 24.915310442448