Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Wasbak

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Errol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Die Wasbak
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.9/5
Paul H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H
Saam met vriende

Ons 6 het die Boesmanskloof-staproete gedoen.

Voor die tyd het ons by Die Wasbak gebly. Dit is 'n pragtige, volledig toegeruste dubbelverdiepinghuis. Die kombuis en voor die kaggel was ons lekkerste kuierplekke. Ons kon nie vir beter gevra het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia K
Saam met vriende

Heerlik gekuier.

Greyton is altyd 'n wenner. Veral die Saterdagmark. Sal net graag wil weet of ons die alarm snags kon aktiveer vir net buite. Ons het skielik 'n onverwagte "gas" skielik op ons voorstoep gehad laat Saterdagmiddag. Maar net besef mens moet altyd op jou hoede wees. Greyton het baie mense wat net in die strate ronddwaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wasbak se terugvoer

The alarm panel has these settings which are clearly shown.

Die Wasbak
Schalk F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Sal goed wees as die alarmsisteem buite- en binnestellings het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wasbak se terugvoer

Good morning
Thank you for your review. There is a function to isolate the alarm for inside and outside. This is on the key pad and is self explanatory to isolate zones.

Die Wasbak
Billy M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy M
Saam met vriende

Baie baie lekker. Oulikste plek met al die nodige geriewe. Sal definitief weer wil gaan.

Mooiste décor. Al die nodige geriewe. Baie netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vassi V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vassi V
Saam met vriende

Great fun.

Our stay was most enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice M
Gesin met klein kinders

Immaculate house, a lot of effort has gone into the place and the guest's experience.

My only feedback is for Die Wasbak to supply a composting bucket for guests as food waste needs to be separated from recyclables.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek propvol kosbaarhede met alles wat jy mag nodig kry.

Dit was 'n ysige, koue dag in Greyton maar die huis het 'n heerlike kaggel en verwarmers in die kamers. Alhoewel daar geen TV is nie, het ons die interessantste boeke deurgeblaai en daar is ook volop bordspeletjies beskikbaar. Uitstekende diens vanaf Errol en Tim. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol-anne V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol-anne V
Gesin met tieners

Die Wasbak is 'n lieflike plek om te kuier en weer die bande met die gesin te hernu.

Greyton is 'n wonderlike klein dorpie en Die Wasbak is ideaal geleë, loopafstand van die natuurreservaat af en die restaurante en aantreklikhede van die dorp. Daar is 'n lekker groot kaggel wat die huis baie snoesig maak. Die kombuis is goed toegerus met alles wat mens kan nodig kry. Alles is pragtig aangebied en die huis se dekor is lieflik. Daar is heelwat bordspeletjies om die hele gesin te vermaak wanneer dit te koud raak om buite te kuier. Ons gasheer, Errol, was baie behulpsaam toe daar 'n probleem was met die dorp se krag (die wind het 'n kragdraad los gewaai) en werklik 'n gawe mens. Ek beveel Die Wasbak aan vir enige iemand wat graag 'n naweek weg wil geniet in Greyton.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kate K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate K
Saam met vriende

Great comfy beds, beautiful home. Peaceful.

Loved the quiet sounds of birds throughout the day and evening. Didn't lack for anything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter F
Saam met vriende

Pragtige huis.

Pragtige huis en alles was baie netjies en skoon. Heerlik daar gekuier na ons die Boesmanskloof oornagstap gedoen het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Wasbak se terugvoer

Thank you for your review. It was a pleasure hosting you, and hoping to see you soon for a longer stay to enjoy Greyton's beauty.

Die Wasbak
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 96, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a75256f6af0357818d69d957b5b2239addca9f33f2216726822078d1a39ef7be1a800a0e50f3d6ff9030b967562f0a303d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 96 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.043194 19.6159779
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem