Die Windpomp
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Pieter G - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en goeie Namibiese gasvryheid.
Louis C - Feb 2024
Algehele gradering
Stil. Baie netjies. Alles wat jy nodig het.
Khathutshelo L - Des 2023
Algehele gradering
Excellent.
Robert Henry W - Des 2023
Algehele gradering
Sal weer kom.
Pieter G - Des 2023
Algehele gradering
Ons het die oornag bestemming aangenaam gevind.
Renette D - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie oornag verblyf oppad.
Wouter L - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig.
Irene L - Jun 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf vir reisigers.
Gillian M - Des 2022
Algehele gradering
Excellent guesthouse.
Die Windpomp se terugvoer
Dear Gillian,
Thank you very much for staying with us! We hope you enjoyed your holiday and wish you a happy 2023.
Kind regards,
Ansonet
Charmane B - Nov 2022
Algehele gradering
Excellent rooms, good food, very friendly.
Die Windpomp se terugvoer
Dear Charmane, Thank you for staying with us, we enjoyed having you here. We look forward to the next visit. Kind regards, Anso & Ansonet.
Renette D - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflike verblyf vir oornag op pad na jou volgende bestemming.
Die Windpomp se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Ons sien uit na julle volgende besoek
Anso en Ansonet
Uli V - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelik.
Die Windpomp se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer en die kuiertjie. Kom kuier gerus weer.
Groete
Die Windpomp span
Werner D - Mei 2022
Algehele gradering
Oornag verblyf op pad Swakopmund toe.
Die Windpomp se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, dit was heerlik om julle hier te hê en ons sien uit na die volgende besoek.
Groete
Die Windpomp span
Riana V - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Die Windpomp se terugvoer
Baie dankie vir die waardevolle terugvoer waaraan ons aandag gee.
Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom.
Groete,
Die Windpomp Gastehuis span
Pieter G - Okt 2021
Algehele gradering
Baie aangename en vriendelike ontvangs in Afrikaans.
Pieter G - Sep 2021
Algehele gradering
Sentraal geleë en baie rustige atmosfeer.
Anton B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie sentraal, skoon en netjies. Lekker ontbyt.
Die Windpomp se terugvoer
Baie dankie, ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek!
Groete
Die Windpomp Gastehuis
Rassie E - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker en die gasvrou is baie vriendelik.
Danie P - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie behulpsaam en vriendelike personeel.
Die Windpomp se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly ons kon van hulp wees en sien uit daarna om julle weer welkom te heet.
Groete,
Anso
Chris D - Feb 2020
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Die Windpomp se terugvoer
Goeiedag
Baie dankie dat u die tyd gebruik het om die resensie te skryf. Ons sien uit daarna om u weer te ontvang.
Groete,
Anso.
Annesti D - Des 2019
Algehele gradering
Voel asof jy in jou ouma se huis instap en welkom voel en bederf word.
Lettie B - Des 2019
Algehele gradering
Gasvrye en pragtige gastehuis, sal beslis in die toekoms weer by hulle oorslaap.
Die Windpomp se terugvoer
Goeiedag,
Baie Dankie vir die resensie.
Groete
Carmen Behne
Theo R - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekende plek.
Die Windpomp se terugvoer
Goeiedag,
Baie Dankie vir die resensie.
Groete
Carmen Behne
Michelle M - Sep 2019
Algehele gradering
Jy gaan ver soek om vriendeliker en beter diens te kry.
Die Windpomp se terugvoer
Goeie Dag Michelle,
Baie dankie vir hierdie pragtige resensie, ons waardeer dit opreg.
Groete
Carmen Behne
Lulu S - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies met pragtige meubels.
Die Windpomp se terugvoer
Goeie Middag,
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is Baie bly julle het julle tyd by ons geniet.
Mooi dag.
Groete,
Carmen Behne
Karen E - Sep 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Die Windpomp se terugvoer
Goeie Dag Karen,
Baie dankie vir hierdie pragtige resensie, ons waardeer dit opreg.
Groete
Carmen Behne
Petro R - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies en baie vriendelik.
Die Windpomp se terugvoer
Goeie Dag Petro,
Baie dankie vir hierdie pragtige resensie, ons waardeer dit opreg.
Groete
Carmen Behne
Tania P - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlike, ruim, netjiese kamer.
Die Windpomp se terugvoer
Goeie Dag Tania,
Baie dankie vir hierdie pragtige resensie, ons waardeer dit opreg.
Groete
Carmen Behne
Barry H - Aug 2019
Algehele gradering
Excellent stopover on the way between Windhoek and Botswana.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende oorslaapplek tussen Windhoek en Botswana.
Hierdie fasiliteit het alles wat 'n vermoeide reisiger benodig. Die kamers is modern, goed ingerig met aandag aan detail, en die waarde vir geld is uitstekend, 'n puik swembad, lugversorging in die kamers en 'n baie uitgebreide ontbyt. 'n Kroeg is ook beskikbaar vir die dors reisiger.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Die Windpomp se terugvoer
Dear Barry,
Thank you for taking the time to write the review. We are glad that you enjoyed your stay with us and look forward to welcoming you again.
Kind regards,
Anso
Hennie F - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Johan D - Feb 2019
Algehele gradering
Amazing stay, friendly people.
Die Windpomp se terugvoer
Hi Johan,
Dankie vir die resensie. Ons is bly jy het jou verblyf hier by ons geniet.
Anso
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cuito Quanavale-laan 44, Gobabis, Namibië, 0000, Omaheke