LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+32

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Doré V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Lekker rustige verblyf. Ons het heerlike by Die Withuis gebly en sal dit aanbeveel vir enige iemand. Alles was mooi skoon en netjies, en die omgewing was lekker stil en rustig. Ons het so lekker ontspan en sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Restful and relaxing. Had a wonderful stay; attention to detail was great. Restful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Die Withuis is pragtig en al die ekstras was 'n groot bederf! Ons kon nie vir beter vra nie. Die Withuis is pragtig en Grietjie het soveel moeite gedoen om ons welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reiner H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Brilliant. It was amazing. The house is well appointed, lovely amenities, great bed, brilliant shower, awesome fire place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annebelle S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Die Withuis is uiters goed ingerig en die ligging is pragtig en rustig. Ons het heerlik gebly. Dit was wonderlik om op die stoep te kon sit en na die natuurgeluide te kon luister. Die huis is baie goed ingerig en netjies. Ons sal beslis weer hierheen kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmie L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Dit is net 'n bederf om daar te gaan rus. Wow! Netjies, rustig en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise F
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Waarde vir geld en lieflike, skoon en netjiese huis met rus vir jou siel. Ons navrae en terugvoering was uitstekend. Die huis was lieflik, skoon en netjies met vars blomme orals. Huis toegerus met meer as wat jy nodig het en alles was op hulle plek. Ons hou nie van diere in die huis nie, maar daar was niks hare of reuk van honde in die huis nie. Sal beslis aanbeveel vir alle gaste wat wil rus en die pragtige dorpie en vriendelike mense se gasvryheid wil ervaar. Wens ons kon nog 'n paar dae daar gespandeer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitstekende ligging, volledig toegerus. Rustigheid en kalmte. In een woord opgesom: fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark Y
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Accommodation in Rosenberg. The house setting was amazing, the house was well equipped and was very comfortable. Definitely a place I can recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 241

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

458 Van Niekerk Street, Rosendal, 9720, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57f9b76b5b6b7692faf023b7b5390a3eef2c1dea319fe95b28b762833e711a86af6bef2705164408b58deaa67e15308051e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 458 Van Niekerk Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.507343844878 27.93520135582

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang