2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 458 Van Niekerk Street, Rosendal, 9720, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Die Withuis is 'n kontemporêre en ruim selfsorgkothuis in Rosendal. Die kothuis is in die middedorp langs die park geleë en spog met 'n pragtige uitsig op die berge.
Die bekoorlike, ruim huis bied slaapplek aan 1 of 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n verhitte handdoekreling en 'n aparte stort en bad. Alle handdoeke en linne word voorsien.
Die ruim oopplan-kombuis is met 'n stoof, dubbelyskas, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n Nespresso-koffiemasjien. Die leefarea het 'n houtkaggel en groot skuifdeure wat na 'n groot dek lei.
Die dek bied 'n uitsig oor die plaasstyl-plonspoel en plattelandse omgewing, en op die berge. Daar is ook 'n groot braai, sambreel en buitestoele waar gaste heerlik kan kuier. Veilige parkeerplek is agter geslote hekke op die perseel beskikbaar.
Die erf is omhein vir honde.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 155
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 458 Van Niekerk Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Gaste dink Die Withuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
458 Van Niekerk Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang