LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Woestynroos Gastehuis | LekkeSlaap
+36

Die Woestynroos Gastehuis

6 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Die Woestynroos Gastehuis
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.8/5
Dawie V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V
Saam met vriende

Wonderlike, vriendelike belewenis!

Vriendelik, netjies, rustig! Word definitief aanbeveel!

Kaitlynd F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaitlynd F
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld, baie vriendelike en hulpvaardige eienaars.

Pragtige plekkie in 'n rustige omgewing.

Lorna B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie romanties, skoon en netjies.

Ons was heerlik bederf die volgende oggend met 'n koue ontbytmandjie, wat ons nie verwag het nie. Al wat daar kort is 'n heerlike, warm kaggeltjie vir die winter!

Marilee P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marilee P
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld vir een nag se oorslaap.

Ons het ‘n troue daar naby gehad en dit was 'n goeie oorslaapplek. Als wat ons nodig gehad het.

Lindie M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lindie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, net kort.

Ons het net 'n bed nodig gehad vir 1 aand. My suster het daar naby getrou en ons wou nie laat die aand teruggaan huis toe nie. Die mense is baie vriendlik. Ons was net bietjie teleurgesteld omdat die kamer nie skoongemaak was nie. Die vloer was vol goggas en stof. Verder was hulle baie oulik, ons het koffie en beskuit gekry wat ek nie geweet het is by nie.

Renette O - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Renette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Ons kamer was baie skoon, netjies en gerieflik. Vir 'n oorslaap, sal ek regtig Die Woestynroos Gastehuis aanbeveel.

Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 241, Swaeltjie Agricultural Holdings, Zwavelpoort, Pretoria, 0060, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1MzAzNzFjLWNlZTktNGNlMi05M2E5LTMwNGMxMWY2ODQ4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Plot 241, Swaeltjie Agricultural Holdings Zwavelpoort 0060 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.831945365942 28.399040222102
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!