Die Wynberg werf
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noordstraat 10, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Die Wynberg werf is 'n bekoorlike woonstel in Aberdeen wat gerieflike verblyf aan 'n gesin van 4 bied.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en bied direkte toegang tot die stoep, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Daar is 'n lieflike leefarea met lugversorging en gemaklike rusbanke en die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese breekware en eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die woonstel bied veilige skadunet-parkeerplek, braaigeriewe, 'n lieflike grasperk en 'n speelarea vir kinders.
Slaapplek
’n Bespreking by Die Wynberg werf sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Umelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Jaar gelys 1
Ligging
- Noordstraat 10, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
- Gaste dink Die Wynberg werf het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Aberdeen Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noordstraat 10, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom