Dinkwe Lodge & Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dinkwe Lodge & Guest House is 'n ou, goed gevestigde instansie in 'n stil en rustige buurt aan die voet van die Magaliesberge in die Moot van Pretoria. Dit bied modieuse akkommodasie met 4 stylvolle selfsorg-suites met 'n privaat ingang wat toegang bied tot die tuin en privaat stoep wat ideaal is vir etes buite, met braaigeriewe.

Al 4 suites beskik oor wit katoenlinne met koningingrootte-, dubbel- of 2 enkelbeddens. Elke suite is ook toegerus met lugversorging, en suite-badkamers met storte, badkamergeriewe, badjaponne, handdoeke en 'n platskerm-TV met sekere satelliet-kanale. Die kombuisie is toegerus vir selfsorg met koffie- en teemaakgeriewe.

Ons bied kredietkaartgeriewe, gratis, onbeperkte WiFi, parkeerplek op die perseel, 'n koidam, swembad, ontbyt op versoek bedien op jou patio of in die kamer, pendeldiens en wasgoeddiens op versoek.

Dinkwe Lodge & Guest House is net 'n paar minute van winkelsentrums, die meeste ambassades, Loftus Versveld Stadion, Hatfield, UNISA, Pretoria Universiteit, die Uniegeboue, Kerkplein, Voortrekkermonument en ander historiese besienswaardighede af geleë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Kroaties
  •  Russies

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dinkwe Lodge & Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R590 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false