LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dlinza Forest Accommodation | LekkeSlaap
+12

Dlinza Forest Accommodation

9 resensies
Selfsorg
Houthutte
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Ons 4 unieke, smaakvol gemeubeleerde hutte met selfsorgfasiliteite staan in 'n stil tuin op die randjie van Dlinza Forest. Laasgenoemde se volop voëllewe maak dit ideaal vir voëlliefhebbers. Elke hut is oopplan en beskik nie oor aparte slaapkamers nie en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Elkeen het 'n kombuis, sitarea, slaaphoekie, hoofarea met slaapbank vir 2 kinders wat lei na die badkamer en 'n veranda met braaigeriewe. DStv en veilige parkering is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders van 0 tot 16 betaal R50 per nag. Kinders ouer as 16 word as volwassenes beskou.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oftebro-straat 2, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlMDQ3NTc4LWU2YWEtNDk5My04NmFkLTU1ZTcyZmVlODMzNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 2 Oftebro Street Eshowe 3815 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -28.891085369761 31.453593373262
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!