- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Flufftail Street, Rooihuiskraal North, Centurion, 0157, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Dobbs Lodge bied gerieflike oornagverblyf in 'n lieflike gastehuis in Rooihuiskraal-Noord, Centurion en is ideaal vir sakereisigers of 'n paartjie se wegbreek.
Dié gastehuis bied gaste 4 Standaardkamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer en ingerig is met 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in elke en suite-badkamer beskikbaar.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n haardroër, paneelverwarmers, eetgerei en breekware asook 'n tee- en koffieskinkbord in.
Daar is 'n Weber-braai wat gaste kan gebruik.
Gaste kry veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Debbie & Geoff Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 6 Flufftail Street, Rooihuiskraal North, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Dobbs Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Flufftail Street, Rooihuiskraal North, Centurion, 0157, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang